Potchefstroom Akkommodasie by Aloe Haven | LekkeSlaap
+30

Aloe Haven

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahlangeni-plaas, Potchefstroom , 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 R546 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Haven is op ‘n plaas 12 km buite Potchefstroom.

Dié houthut het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer het ‘n stort, wasbak en ‘n toilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na ‘n houtdek met ‘n uitsig oor die bosveld. Die houthut word deur meer as 83 inheemse boomsoorte, 78 inheemse plantsoorte en verskeie voëlspesies omring. Die heuwels bied ook lieflike uitsigte.

Aloe Haven plaas gaste na aan Moeder Natuur. In die dag kan gaste voetslaan na verskeie uitkykpunte waar sebras, njalas, koedoes, duikers en blesbokke te siene is. Saans kan gaste op die privaat stoep ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Aloe Haven
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mahlangeni-plaas, Potchefstroom , 2531, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
was R780
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
was R780
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahlangeni-plaas, Potchefstroom , 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL4iPl7oo2vVHD9fYS7HCs2WbXAZQtBjMZdMZAnwJqN9qdvq7fF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R780, nou Vanaf R546  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Farm Mahlangeni Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.747838417463 27.204547610641
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za