Aloe Ridge Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai geleë waar jy sommer dadelik tuis sal voel.

Dié kompleks beskik oor 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 4. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n braai en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Linne word voorsien.

Gratis WiFi en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Dis 37 km vanaf George Lughawe, 1,3 km vanaf Langeberg Mall en naby die strande. Mosselbaai bied verskeie restaurante, watersport, diepseehengel, museums en voetslaanroetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Ridge Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false