+37
Selfsorg in Aus

Aloe Rock Self-catering

  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60 Lüderitz Street, Aus, Karas Sien kaart

Beskrywing

Aloe Rock Self-catering beskik oor 2 selfsorg-eenhede in Aus in Namibië se Karas-streek.

Aloe Rock-huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook musieknette, 'n waaier en ingeboude kas. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel.

Aloe Rock-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, TV en DStv.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Annemarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar net die beste. Alles was silwerskoon en ons het heerlik by die Aus Hotel. Alles is beskikbaar om self kos voor te berei. Beslis aan te beveel...
Sien meer
Apr 2026
Dinique B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Mooi netjies. Ons het baie lekker gebly en sommer by die hotel geëet. Die plek is mooi netjies en skoon. Dit is ook perfek vir gesi...
Sien meer
Mrt 2026
Emfrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikheid in oortreffende trap. Ongekende vriendelikheid, niks is te veel en almal val oor hulle voete om jou te help. Blyplek was baie skoon en ...
Sien meer
Mei 2025
Danie L
Saam met vriende
4.6
Very good. It was good. However, the DStv on the television did not work, and they could provide better and bigger towels.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie oornagstopplek. Ons het vir Aloe Rock bespreek, maar is na Orange House toe geskuif. Dit was ruim en gerieflik, goed toegerus. Op die rant van A...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 60 Lüderitz Street, Aus, Karas
  • Gaste dink Aloe Rock Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 156
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 156
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 156
per nag, vir 2 mense
Bespreek

60 Lüderitz Street, Aus, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfSeNVY1SacBOXjhtjJ3LucFhWu0dkdFMblW8EtBlQsZ9O1m8J7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 156 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 60 Lüderitz Street Aus Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.665464121223 16.262137939504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang