Aloe Studio
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Ligging is goed- naby see, winkels.
Christiaan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannend & rustig.
Teresa A - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming. Moderne oorslaapplek met nodige geriewe.
Aloe Studio se terugvoer
Thank you for the high rating. We promise there will be a bar fridge on your next visit!
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Als was baie lekker.
Aloe Studio se terugvoer
Thank you for the wonderful rating. We do plan to get a bar fridge and hope to have one when you next visit us.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom