Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloedale-Kruger

  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aloedale-Kruger bied luukse verblyf in die gewilde Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en diegene wat net op soek is na rustigheid. Die lodge het 3 selfsorgeenhede wat elkeen 'n unieke ontwerp het en verblyf aan gesinne of 'n groep vriende bied.

Die Geelslang-kothuis is geskik vir 4 gaste en is diep in die hartjie van die bosveld geleë. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en nog 'n badkamer. Die Eland-kothuis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers en het 'n ruim leefarea. Die Seekoei-huis is geskik vir 15 gaste en het 6 slaapkamers waarvan 4 en suite-badkamers het.

Die kombuis is volledig toegerus en elke eenheid spog met 'n ruim leefarea, 'n pragtige buite-omgewing met natuuruitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Gaste kan ook die wild bewonder wat om die Krokodilrivier bymekaarkom en die olifante wat net 'n paar meter vanaf die wildtuin se heining verbybeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Aloedale-Kruger
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Ligging

  • Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloedale-Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem