Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloegrove Safari Lodge

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R3 596
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamers het elk 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het WiFi. Gaste kan op die privaat balkon hul oggendkoffie drink. Die standaardkamers bied 'n uitsig oor die omgewing en die jagluiperdkamp.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- 'n Ouer of volwassene moet in die natuur, by die swembad en pool-tafel toesig oor kinders onder die ouderdom van 13 jaar hou.

Voorwaardes:
- Inkloktyd gedurende die somer: 14:00.
- Inkloktyd gedurende die winter: 10:00.
- Die hekke sluit om 18:00 in die winter.
- Die hekke sluit om 17:00 in die somer.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers, asook by die lapa en eetarea.
- Staproetes en doendinge word op eie risiko aangedurf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R3 997
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers het elkeen 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, bad en toilet. Elke kamer het toegang tot 'n kombuis-area met basiese toerusting, asook 'n braai-area. Daar is plek vir 2 volwassenes en 2 kinders in hierdie kamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- 'n Ouer of volwassene moet in die natuur, by die swembad en pool-tafel toesig oor kinders onder die ouderdom van 13 jaar hou.

Voorwaardes:
- Inkloktyd gedurende die somer: 14:00.
- Inkloktyd gedurende die winter: 10:00.
- Die hekke sluit om 18:00 in die winter.
- Die hekke sluit om 17:00 in die somer.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers, asook by die lapa en eetarea.
- Staproetes en doendinge word op eie risiko aangedurf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 596
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otjiwarongo Distrik, Plaas 360, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3e90c5723c4d1d3fcb33d2b275b3d42620cb94c7ded3c331dd23894fe5766264ed7f78431aa86a20fdfa46f13333eacf607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 596 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm 360 Otjiwarongo District Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.330655 16.776001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem