+31

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aloerock is 'n pragtige plekkie vir die wat wil wegkom van die gejaagde lewe. Ja, vir seker, alles is in plek en daar kort niks nie. Pragtige natuurlewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Absolute rustigheid! Die rustigheid staan vir ons uit. Die huis en kuierplek is pragtig, skoon en mooi versorg. Ons kon gaan stap en het glad nie onveilig gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustigheid en pragtige natuur. Baie lekker rustige naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek

R101, Woestalleen Kr 731, Sterkrivier, 0630, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38030c5b46f015467f41d90148ee54d19e297942fb8141ce153fc1a43cb262bac570b7cde245ef5ec4bc675444a5452e2968?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 R101 Woestalleen Kr 731 0630 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.111348838643 28.721630522068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang