Aloha 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloha 1 is 'n solderwoonstel in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, hemelsblou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur, en eindelose witsandstrande.

Die knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die oopplankamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorggebruik en sluit 'n stoof, yskas en mikrogolfoond in. Daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gaste kan gebruik maak van die buitebraai-area. Troeteldiere word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dit is sowat 200 meter vanaf die strand en stapafstand vanaf die dorp. Aloha Eenheid 1, 2 en 3 kan as 'n volle huis bespreek word.

Slaapplek

'n Bespreking by Aloha 1 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloha 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false