Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha 1

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Aloha 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shane L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig.

Dit was baie rustig en die mense in die omgewing is baie vriendelik. Ons het elke aand gebraai en tot laat voor die vuur relax. Die plek was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alex B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing baie raserig. Slegs 1 geiser vir 3 huise en 1 rol toiletpapier vir 4 dae.

Nie regtig die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons kuier baie geniet. Aloha 1 se ligging is so dat ons binne minute op die strand kon wees en ook die dorpie kon verken op pad terug na ons woonplek.

Aloha 1 is die perfekte akkommodasie as jy rus en vrede nodig het. Baie stil deel van Paternoster met min verkeer. Sal graag weer daar wil tuisgaan. Dankie Shamima dat jy Aloha 1 as een van ons bly plekkies aanbeveel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Okert P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige vakansieplekkie.

Sal die eenheid definetief aanbeveel. Al die geriewe wat jy nodig het is daar. Baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aashim B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aashim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love this place it has all the necessary things you need, the loft is so spacious.

I would advise anyone to book Aloha 1, it's so peaceful, no sea view, but you can hear the waves crashing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heavenly.

I just love this place, neat, tidy and very peaceful, just want I want in life. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneleen H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Die eenheid het als in wat jy nodig het. Rustige atmosfeer. Gehou van die kaggel aan die binnekant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en doelmatige eenheid.

Alles was net van die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Saam met vriende

Comfortable and cosy.

This is lovely accomodation, where effort was made to personalise the space with quality and comfort. The mattress is firm and allowed for a great night's rest. The fireplace provided ambiance and heat since it was a very cold weekend. Will be back, and stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Aloha 1 is baie netjies met letterlik alles wat 'n mens benodig vir 'n naweek weg. Ronnie was 'n ongelooflike gasheer en het vir ons 'n bottel wyn gelos asook al die aanwysings vir al die to-do's in Paternoster. Ek sal Aloha voorstel vir enige couple wat lus is vir 'n lekker naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Saam met vriende

Wonderlike ervaring

Baie skoon, netjies en heerlike plek vir 'n vakansie! Daar is alles wat jy nodig het. Die ontvangs is wonderlike en word lekker bederf! Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I felt at home. Clean and very comfortable for what you expect for a holiday stay.

I will recommend and I will definitely go back, but this time for longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het tuisgevoel. Skoon en baie gerieflik vir wat ons verwag het.

Ek sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnettie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ingerigte plek met alles wat jy nodig het en nog meer.

Alles was baie netjies en die plek is ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal Aloha 1 beslis weer besoek en kan dit aanbeveel. Die volledige DStv, goeie WiFi, kaggel en privaat stoepie met braai is ‘n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chessey-lee C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chessey-lee C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely great.

I had a great time, awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Ons het heerlik gebly, wonderlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeri P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful haven to relax and unwind.

Aloha 1 was very neat and comfortable accommodation. Good service and definitely value for money. Our accommodation was well-equipped, private, very clean. We had a very pleasant stay, and found our hostess, Ronnie, extremely accommodating. We wish to thank Ronnie for the additional ice, wood, red wine and chocolates she left as welcome gifts. We will definitely recommend. Thanks again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-louise M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Superb relaxing place and value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Dit was een van my lekkerste wegbreke sover. Skoon en netjies. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverlly C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverlly C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Enigste probleem was vir my persoonlik dat daar geen see-uitsig was nie, maar die gasvryheid en behulpsaamheid van Ronnie, die netjiese eenheid, alles wat nodig was plus nog meer het opgemaak daarvoor. Waarde vir geld, 100%

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Was 'n heerlike wegbreek na 'n pragtige dorp. Blyplek was uit die boeke. Ronnie het uit haar pad gegaan met moeite vir ons 10 jaar anniversary - flower and candles, the works.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wow en nogmaals wow. Ronnie is die perfekte gasvrou. Baie dankie vir al die lekker bederfies. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would recommend Aloha to everybody!

We absolutely enjoyed our stay at Aloha, Ronnie was accommodating and friendly. The apartment was located in a nice spot, it was clean and inviting. We really enjoyed our stay! Looking forward to going back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marielouise P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielouise P
Saam met vriende

Fantasties en skep 'n heerlike atmosfeer.

Hierdie is 'n pragtige eenheid wat met alles toegerus is wat mens nodig het. Die kaggel bied 'n rustigheid en ons sal vir seker weer na hierdie plekkie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks anders as uitstekend nie!

Awesome plekkie in Paternoster. Skoon, netjies, alles wat mens nodig het, selfs koffie, suiker, melk en die beste van als was die verwelkomingsgeskenk. Sal beslis Aloha 1 aanbeveel. Ronnie was so gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Enkelreisiger

I would absolutely recommend staying at Aloha 1 - what a beautiful setting and memorable experience.

Aloha 1 was the perfect accommodation - cosy, clean, and such wonderful care and hospitality received on arrival. I would most certainly revisit Paternoster, and make sure to stay at Aloha without a shadow of doubt. Thank you for such a memorable experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal mense absoluut aanbeveel om by Aloha 1 te bly - wat 'n pragtige ligging en onvergeetlike ervaring.

Aloha 1 was die perfekte verblyf - snoesig, skoon en ons het sulke wonderlike gasvryheid en sorg op aankoms ontvang. Ek sal vir seker Paternoster weer besoek en seker maak dat ek by Aloha bly sonder enige twyfel. Dankie vir die onvergeetlike ervaring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ona B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Jul diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmeralda L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend, beslis die beste selfsorg wat ons al besoek het.

Dit was ons huweliks herdenking, en Ronnie het ons so vriendelike vewelkom en veras met 'n bottel sjampanje. Aloha 1 is 'n droom-eenheid, dit het regtig alles wat jy nodig het vir jou verblyf, dit is regtig "home away from home". Ons het bure in die ander Aloha eenhede gehad, maar dit was so rustig, jy kon hulle skaars hoor en ek het dit baie waardeer. Jy voel veilig, slaap rustig al is jou motor in die buitelug geparkeer. Dankie Ronnie vir 'n fantastiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful attention to detail, friendly and outstanding service.

I would highly recommend Aloha to any couple looking to get away and enjoy a quiet weekend. Ronnie is just wonderful and really great at letting know everything about the area, things to do and all that and making it special. The accommodation is clean, serene, beautifully decorated and wonderful to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Remondo B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Remondo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Aloha is 'n pragtige plekkie net reg vir 'n wegbrek van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en loopafstand van alles en see.

Verblyf en reëlings was wonderlik maar oor die feesseisoen het ons in 10 dae geen skoon linne ontvang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 1 se terugvoer

Good day,

I apologised to guest for oversight and have given them a complimentary 2-night stay at Aloha. I always tell guests if any problem to contact me but received no communication until departure time. I have put measures in place to ensure it will never happen again.

Aloha 1
Mieke B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike blyplek.

Aloha 1 was perfek vir ons. Ronnie is ongelooflik vriendelik en haar "attention to detail" was uitstaande. Dis die klein goedjies wat tel. Ek sal Aloha aanbeveel vir enige iemand. Beautiful blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle F

Rustig.

Wonderlike plek vir wegbreek, stil en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Was 'n wonderlike naweek! Gaan beslis weer gaan. Die DStv catch-up was 'n lekker bederfie gewees. Het my ook nie eers ekstra gevra vir 'n glas wat ons gebreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Beautiful village, accommodation excellent for price - we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een van die heel beste selfsorg eenheid wat ons nog ooit in gebly het. Absoluut stunning!

Dit is rêrig 'n pragtige plekkie, silwerskoon en ruim. Vir my is dit baie belangrik dat veral die beddegoed en kombuis skottelgoed baie mooi skoon moet wees en dit was rêrig die geval by Aloha 1 gewees. Die gratis WiFi was 'n groot lekkerte en pluspunt. Ons het heerlik gebly en sal verseker weer gaan en dit ook met 'n geruste hart aanbeveel vir ons familie en vriende. Hou die prysklas bekostigbaar en die netheid soos dit is en julle sal absoluut een van die heel beste blyplekkies in Paternoster wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het in Aloha 1 gebly. Lieflike, skoon en netjiese plek. Alles wat jy nodig het en nog meer is beskikbaar in die woonstel. Ronnie is ook fantasties en baie hulpvaardig, tot aangebied om ons wasgoed te was. Word beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly! Sal definitief terug wees, 10 uit 10.

Dit is min wat mens by 'n plek aankom en onmiddelik tuis voel. Die unit het alles wat jy benodig, van lighters tot sout en peper. Hul het uit hul eie vir ons 'n camp cot voorsien vir ons kleintjie en tot 'n fietsie gebring om mee te speel. Dit is dié tipe uitstekende diens wat jy kan verwag. Ronnie het ook seker gemaak jy het alles wat jy kort. Ons sal verseker terug wees - volgende keer langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 1 se terugvoer

Thank you Yolandi, for a great review. You guys were great guests. We hope to see you again soon. Regards, Ronnie

Aloha 1
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmokstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe561ea0c40aade62d1a60149e12c3caa6ec4d522b80c29eb77d8aed75068e760e70e5d797a95031af9c07c893acafb2d0142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807357027701 17.897649195106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem