- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aloha B&B is in die pragtige woonbuurt Baysville, Oos-Londen.
Aloha 1 het slaapplek vir 5 gaste en Aloha 2 bied slaapplek aan 2 gaste. Die ander 2 eenhede het elk slaapplek vir 3 gaste. Hierdie selfsorgkamers het elk 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die strand en winkelsentrumsis so 3 km ver en die Casino sowat 4 km vanaf die verblyf. Die gemenskaplike swembad en die museum is ook naby. Die Oos-Londen-gholfbaan is 2,5 km ver en die verblyf is naby ABSA-stadion en Buffalo Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloha B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Tottenham Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang