Aloha Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloha Lodge bied gastekamers en eenhede in Milnerton en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf na aan die strand en ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.

Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers wat elk uniek versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-, koningingrootte- of enkelbeddens en toegang tot 'n en suite- of gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Elke eenheid het WiFi en koffie- en teemaakgeriewe en sommige van die eenhede het 'n basies toegeruste kombuisie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en pooltafel, 'n goed toegeruste kombuis en 'n onthaalarea buite met 'n swembad en braaigeriewe. Ons het elke Donderdag 'n speletjiesaand waartydens gaste kan kuier en kaart- of bordspeletjies speel.

Aloha Lodge is 3 - 5 minute se ry vanaf Lagoon Beach en naby winkels, restaurante en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloha Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false