Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha Lodge

Aloha 2
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n luukse twaalf-in-een-koker, elektriese rooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank. Die sitarea het 2 enkelmatrasse. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket, asook WiFi. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai en stapeldeure wat na 'n tuin met 'n uitsig oor die Goukourivier lei. Daar is stoorplek vir visvang- of watersporttoerusting.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloha 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is geskik vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 2 enkelmatrasse. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket, asook WiFi. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai en stapeldeure wat na 'n tuin met 'n uitsig oor die Goukourivier lei. Daar is stoorplek vir visvang- of watersporttoerusting.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelslaapbank
2 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 21, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03398f60d7cb57595127871d89d00e0189fe8574816a5a191b35b3c2a0464eff10ead9da16296e91d3cff94c112990bb3185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 21 River Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35815810551 21.415268055845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem