Aloha Sands
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Mtunzi Park nr 4626 Bermuda Way, Mtunzi Park unit 46, Scottburgh South, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Aloha Sands Scottburgh is 'n selfsorg-dorpshuis net 'n kort entjie van die strand af in die rustige Suidkusdorp Scottburgh, wat 'n ontspannende seewegbreek bied. Dit is ideaal vir gesinne, klein groepies of paartjies wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.
Die lugversorgde dorpshuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ideaal is vir kinders of ekstra gaste en 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n groot stort, en daar is 'n ekstra aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis is helder en verwelkomend en vloei naatloos oor na 'n privaat buite-sitkamer, perfek om te ontspan en die vars kuslug te geniet. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en broodrooster in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en die kompleks bied veilige parkering op die perseel vir gemoedsrus. Geleë binne die Mtunzi Park Natuurreservaat, is die eiendom omring deur skilderagtige natuurwandelings, kusuitsigte en uitstekende voëlkykgeleenthede, wat dit die perfekte toevlugsoord maak vir 'n ontspannende Suidkus-wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mtunzi Park nr 4626 Bermuda Way, Mtunzi Park unit 46, Scottburgh South, 4180, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mtunzi Park nr 4626 Bermuda Way, Mtunzi Park unit 46, Scottburgh South, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang