Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloma House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Aloma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Aloma House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nico E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Enkelreisiger

Rustig, mooi en maklik om te kry.

Ek kom weer terug. Ek het hier kom oorbly vir die Somerset Landbou skou. Ek het eers 22:00 daar aangekom, maar was nog steeds vriendelik ontvang. Aloma House sit op die Suid-Oostelike kant van die dorp, weg van alles af, so dis rustig en mooi. Dis privaat, die kamer is gemaklik en alles wat jy nodig het, is daar. Almal loop maar deur onder beurtkrag en ongelukkig het hulle kragopwekker nie gewerk toe ek daar was nie, maar ten minste het hulle boorgatwater, so jy gaan nie sonder water nie. Ek het nou die plek gekry waar ek sal kom bly elke slag wat ek in Somerset-Oos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, ons het lekker oorgeslaap.

Ook die braai geriewe benut, sal julle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Dankie vir jou resensie.

Aloma House
Marion O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig, vriendelike ontvang, skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Heerlik gebly. Lieflike ontbyt geniet. Home away from home ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan O
Saam met vriende

Aangenaam.

Kamer het effens benoud geruik. Ek het een sterretjie by netheid daarvoor afgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies en gerieflik.

Sal Aloma House beslis aanbeveel. Dit is die tweede keer dat ons hier boek vir sakebesoeke en elke keer het ons nog net vriendelike diens ontvang. Die verblyf is baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Warren B
Besigheidsreis

Unpleasant.

At the price they were charging it was lacking a lot of amenities. It's winter and I had to ask for electric blankets in the other room as 1 bed didn't have 1. The next night I discovered that my electric blanket didn't work as I did not use it the previous night. I was working from my room doing admin and came out of my room during the day to find out that all paths to my vehicle were blocked by sprinklers. Screaming for assistance but nobody around, I ended up having to run through the sprinklers with paperwork, which was ridiculous as they knew I was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busisiwe G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Busisiwe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great, although it was a very cold weekend but it feels as if I was still in North West, the warmth/heat inside the room.

Wish I could have been there for a few more days. I won't mind booking at Aloma House again and again when I visit Somerset East.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H
Enkelreisiger

Friendly reception.

Most friendly welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Die plek is netjies, skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C
Besigheidsreis

'n Lekker rustige atmosfeer. Hou van die omgewing. Lekker geslaap en geontbyt.

Personeel was baie vriendelik. Hulle het gedoen wat ons versoek het. Ek sal Aloma House aanbeveel vir vriende. Die rustigheid gee 'n plaas atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering
Dit was n groot plesier on julle by Alomahouse te huisves
Maak weer so
Groete

Aloma House
Anna-louise O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-louise O
Saam met vriende

Luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief, met uitstekende gasvryheid.

Dit was soos home away from home. Dankie vir jul gasvryheid en al die geriewe wat aan ons beskikbaar gestel was om te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marie G
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Netjies. Baie mooi tuin. Kamer skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Hi daar baie dankie vir die mooi review. Geseende kersfees vir jou en jou familie

Aloma House
Mariette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S
Saam met vriende

Gerieflik en veilige omgewing!

Netjies en veilige verblyf. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met vriende

Heerlik geslaap, geswem en die gasvrou was baie gaaf.

Ons het dit baie geniet om by hierdie pragtige gastehuis te slaap en te kuier. Alles was skoon en netjies met goeie matrasse op die beddens. Sal beslis weer van Aloma Huis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rob B
Enkelreisiger

I went for a race and was disappointed in the room given.

My TV did not work, there was no coffee (old and hard in the bottle) no milk, no WiFi in the room. I appreciate that I was allowed after the run to go back for a shower, but I did expect better and would have paid more if I had known what I was going to get.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Rob, I do apologize for this bad room, it was not at Alomahouse as we were fully booked and that was the only accommodation available in Somerset East. The landlady ensured me that everything was neat and fresh. I will never ask her again to help out because it is clear she does not know how a guesthouse room should be for special guests.

Aloma House
Patrick H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Enkelreisiger

Netjiese verblyf in rustige omgewing.

Pragtige netjiese verblyf met vriendelike gasvrou. Lastige klein hondjie. Effens bekommerd oor parkering van voertuie wat nie beskerm is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Travy B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travy B
Enkelreisiger

Well worth the diversion to Somerset East.

Somerset East is somewhat off the beaten track. Having to make the visit, we were fortunate to choose an ideally located, super B&B establishment Aloma House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Thank you Travy it was a great pleasure having you. Hope your holiday was a memorable one.

Aloma House
Willie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf vir 'n werkende persoon weg van die huis.

Na 'n harde dag se werk, lekker gerus hier met 5-ster-behandeling, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster!

Aloma was vriendelik en behulpsaam, die verblyf gerieflik en die gastehuis is pragtig geleë. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Thank you so much, it was a great pleasure. We hope the puppy is giving the kids a lot of pleasure.

Aloma House
Johan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig rustig rustig.

Uitstekende ligging wat rustigheid aanmoedig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloma House se terugvoer

Bale dankie Johan, dit was 'n groot plesier om hulle hier te hê. Kom gerus weer.

Aloma House
Janneman L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janneman L
Gesin met tieners

Dit was wonderlik!

Vriendelike mense, lieflike kamers met mooi tuin en braaigeriwe. Sal enige tyd weer hier bly en sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met klein kinders

Hartlike en gerieflike verblyf.

Die kamers is baie mooi en prakties. Baie lekker badkamer. Werklik alles was jy nodig het. Ek sou graag my voertuig van die straat af agter 'n veilige heining wou parkeer. Ons sal verseker weer daar gaan oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs in die lowerryke tuin in die Karoo en het huis weg van huis gevind, sal beslis terugkeer!

Uitstekend diens en heerlike ontbyt! Gerieflike luukse kamers en ligging fantasties met droom uitsig! Die bure se voëls gee die paradys ervaring 'n hupstoot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met vriende

Enjoyable and friendly value.

It suited our needs perfectly in exploring the town and area. Extremely helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed V
Saam met vriende

Ek is van Holland daar gewees met my vrou en niggie.

Wonderlike plek en die dorpie is lekker en Battiss museum het ons baie geniet. Net rus en lekkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Gerieflike en groot kamer en badkamer. Kwaliteit beddegoed. Lekker ontbyt. Enigste klagte: Nie WiFi soos geadverteer nie en slegs een DStv kanaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy V
Saam met vriende

Excellent!

Warm welcome, excellent food, top notch accommodation and lekker by the fire!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Besigheidsreis

Aloma is very nice, pleasant and comfortable.

I enjoyed my stay and will stay there again if I go to Somerset East. There was NO internet but it was advertised, and on TV one can only watch what is being watched in the main lounge, no choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis in 'n interessante omgewing.

Hierdie is regtig 'n mooi gastehuis in 'n lieflike tuin, met gedeeltelike uitsig op die berge rondom Somerset-Oos. Ek het baie lekker gebly, maar sou gehou het van 'n tafel en stoel in die kamer sodat mens daar kon sit en skryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Archer-straat 30, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7854c4d7814b32fc2968e4ff473830e2bd04a22d8ab042d7f411e460543560345784f87b949150f92b8e3c5e45ef506857d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 30 Archer Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.724916847168 25.581482682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem