Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 12, Alomsee-kompleks, Strachanstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alomsee 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Ramsgate. Die kompleks is naby Ramsgate se Blouvlagstrand en die Waffle House-restaurante.

Dié troeteldiervriendelike woonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore om etes mee voor te berei. Die leefarea langsaan het 'n pragtige uitsig. Klein, goedgemanierde honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks. Die kompleks is net 'n paar minute se ry vanaf winkelsentrums, gholfbane, restaurante en doendinge in die Margate-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Alomsee 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Alomsee 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eenheid 12, Alomsee-kompleks, Strachanstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alomsee 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 12, Alomsee-kompleks, Strachanstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e4c83f76dcb44c30dc65c1c1ab84efdc785adb1f4a85cc376674678999dc949ce6410f2fc3ceaf596b12b0b602a0ec700f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Unit 12, Alomsee complex Strachan Street 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.883003301218 30.353063110889