Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility

  • Kapasiteit: 86 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R396, Grace Hill Farm, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility is 'n
hoogliggende terrein op 'n plaas net buite Rhodes in die Oos-Kaapse Hooglande. Die terrein is ideaal om persoonlike sportprestasie in 'n natuurlike en skoon omgewing, weg van die besige stadslewe, te bevorder.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers en 'n kampplek. Elke kamer is geskik vir 4 gaste. Die Quattro-kamers het elk 2 stapelbeddens en is rondom 'n swembad gebou. Die kamer het toegang tot 'n badkamer wat gedeel word. Die Duo-kamers front ook na die swembad en het dubbel- en stapelbeddens, asook n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis.

Die kampeerterrein en ablusiegeriewe, 'n gazebo, dek met 'n braai-area, kragpunte en ligte. Gaste moet hul eie kamptoerusting bring. Hierdie kampterrein is langs die hoofpad wat lei vanaf Rhodes na Maclear. Die wilde kamp is langs die Bell-rivier of op die berg beskikbaar. Daar is geen kragpunte by die wild-kampplekke nie. Die ablusiegeriewe vir wilde kamp is by die hoofgebou waar daar ook kragpunte is indien nodig.

Gaste is welkom om die swembad en die braai-area te gebruik en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar afrigting, 'n tennisbaan, gimnasium, voetslaanroetes en kunsvlieghengel. Met 'n basishoogte van 1820 m bo seespieël, tot 2725 m bo seespieël, bied die instansie opleiding vir hardloop of bergfietsry.

Die plaas is net 4 km vanaf Rhodes Village op die distrikpad wat na Maclear lei via die befaamde Naudésnekpas. Gaste moet daarop let dat alle paaie na Rhodes grondpaaie is en dat die eienaar gekontak moet word rakende toestande en beste roetes. Google Maps gee nie akkurate reistyd of veiligste roetes nie. Daar is 'n basiese kruidenierswinkel op die perseel. Daar is troeteldiere op die perseel: honde, katte en poue wat geraas kan maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 77

Jaar gelys 8

Ligging

  • R396, Grace Hill Farm, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R396, Grace Hill Farm, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac914cdd94d2fb6dc851085dc656ffbc6a9dc069f0a978d2057a8b7e8a6f6f0bc09e232898291fcf3c4249b8ac241019c94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R396 Grace Hill Farm 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.782043986196 27.996855839937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem