Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Kalköfen Lodge

Kampterrein
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke kampterrein bied verblyf aan 6 gaste. Die restaurant, swembad en welbekende Cole Lithoparium woestynplantversameling is ook beskikbaar vir die kampeerders. Elke kampterrein het eie ablusiegeriewe wat deur sonkrag aangevoer word en het 'n stort, wasbak, toilet en buiterakke vir skottelgoed. Daar is geen elektrisiteit by die kampterrein nie. Warm water is beskikbaar en word deur 'n donkie verhit. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en aandete moet ten minste een dag voor die tyd bespreek word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Rook is in alle eenhede verbode.
Die lodge word deur sonkrag gedryf - gebruik van enige elektriese toestel moet met die bestuur bespreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei, maar is geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel/2-slaapkamer ? Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer en 'n buitelugstort met koue water. Dié kamer het 'n sitkamer, 'n kombuis met 'n gasstoof en yskas, asook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in alle eenhede verbode.
Die lodge word deur sonkrag gedryf - gebruik van enige elektriese toestel moet met die bestuur bespreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei, maar is geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer ? Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer beskik oor 2 verbinde slaapkamers. Elke slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die kamer het 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet, asook 'n sitkamer, 'n kombuis met 'n gasstoof en yskas, asook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is in alle eenhede verbode.
Die lodge word deur sonkrag gedryf - gebruik van enige elektriese toestel moet met die bestuur bespreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei, maar is geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel/2-slaapkamer ? B&B
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n buitelugstort met koue water. Gaste kan 'n uitsig oor die droë rivier bedding vanuit dié kamer geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is in alle eenhede verbode.
Die lodge word deur sonkrag gedryf - gebruik van enige elektriese toestel moet met die bestuur bespreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei, maar is geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer ? B&B
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer beskik oor 2 slaapkamers wat aanmekaar verbind is. Elke slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Beide slaapkamers het buitelug-storte met koue water.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is in alle eenhede verbode.
Die lodge word deur sonkrag gedryf - gebruik van enige elektriese toestel moet met die bestuur bespreek word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die eiendom lei, maar is geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwerk Plaas, Sandverhaar nommer 116, Bethanie, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae519a5bdb7ba345e6c13c0d2071310fea919f99a2a17e3ae1bc28999b8f6e7b6f5f4ff37aad7af51822b8f8c46535263b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Kalkwerk Sandverhaar Number 116 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.824872 17.352201
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem