Alte Villa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lizel R - Apr 2024
Algehele gradering
Sal Alte Villa aanbeveel.
Alte Villa se terugvoer
Thank you for staying with us and giving us a good review.
Ansie R - Des 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Eenheid was goed.
Marieta B - Mrt 2022
Algehele gradering
In 'n baie diverse, interessante dorp dink ek dis een van die heel beste plekke vir oornag. Puik diens, vriendelike personeel.
Alte Villa se terugvoer
Dankie, vir die goeie report en dankie dat julle by ons gebly het.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas