Alte Welkom Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer soek.

Daar is 8 kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n dakwaaier vir hittige somersdae en paneelverwarmers vir koue winternagte. Elke kamer het ook 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met 6 kanale. As 'n gas 'n ander kanaal wil kyk, kan dit met die bestuurder gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar en linne word vervang.

Veilige gasteparkeerplek is beskikbaar.
Gaste ontvang hul eie hekafstandbeheer saam met die kamersleutel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alte Welkom Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]