LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Altelekker by die See | LekkeSlaap
+33

Altelekker by die See

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 70 resensies vir Altelekker by die See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrew P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Gesin met klein kinders

Gasvryheid 100%. Vriendelike plek om stoom af te blaas.

Wonderlike eienaars. Plek is netjies en goed ingerig. Privaatheid en sekuriteit tops. Sal weer gaan kuier.

Johan S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Fantasties.

Wonderlike en skoon plek by die see en Abrie het ons met oop hande ontvang. Plek was 'n fees om in te bly.

Prieur L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde.

Hierdie was soos ons eie huisie by die see. Die woonstel sit agter die eienaars se huis, maar die see is sigbaar van die een dek af. Die plek is óf nuut geverf of net supernetjies onderhou. Baie ruim met meer as genoeg slaap-, kuier- en eetplek. Ons sal vir seker weer by Altelekker wil kom woon. Dankie, julle!

Cora L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ona het dit baie geniet.

Abrie het ons gou laat welkom en veilig voel. Ons was later as beplan en Abrie het 'n eetplek gebel en ons bestelling geplaas om te verseker dat ons voor toemaaktyd geholpe raak.

Isaac H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac H
Gesin met klein kinders

Gesellig met 'n rustige see-atmosfeer.

Dit is vir 'n gesin of paar.

Dalene D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Heerlik stil en rustig, naby die see. Privaatheid word gerespekteer. Abrie vriendelik en hulpvaardig.

Dit was alte lekker by AlteLekker by die See, soos terapie vir gees, siel en liggaam. Sou vir 'n jaar inboek as dit moontlik was. Die woonstel is ruim en ingerig met alles wat nodig is. Braaiplek, kuierdek met mooi uitsig oor die see, en as dit jou beskore is ook geseënd met 'n pragtige reenboog. Baie dankie Abrie, sal definitief weer daar kom kuier.

Julius L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius L
Besigheidsreis

Very pleasant and lovely location. Second time we have stayed there and recommend it.

Was a rushed business trip and we did not spend much time at Altelekker by die See - basically overnight but very comfortable accommodation.

Lenda V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenda V
Gesin met tieners

Baie gerieflik, netjies en rustig.

Ons gesin het heerlik gebraai, gekuier en see toe gegaan. Sal enige tyd weer by Altelekker by die See bly, want dit was al te lekker.

Adriaan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees, sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Dalena V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis in Danabaai vir gesin met als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker ontspan by Altelekker by die See. Heerlik stil, veilig, netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Ons kon sien dat die huis met sorg voorberei word vir die gaste. Vriendelik en behulpsame gasheer. Beveel die vakansiehuis aan vir enige iemand wat in daardie area wil gaan ontspan.

Lezanne B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B
Gesin met tieners

Fantasties.

Met aankoms was die gasheer baie vriendelik en alles was mooi verduidelik. Die huis was so mooi en netjies, skoon! Ek kan dit aan enige een beveel. Baie dankie Abrie vir die puik diens.

Danica V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V

Fantastiese blyplek, wens ons kon langer kuier!

Ons gesin van vier het elke oomblik van die naweek by Altelekker by die see geniet. Abrie is 'n uitstekende gasheer wat moeite gedoen het om te verseker dat ons lekker kuier. Die huis was baie netjies, skoon en volledig toegerus met als (en nog meer) wat by jou eie huis is. Sal beslis weer wil kom kuier!

Hendrina E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina E

Asemrowend en hoogs aanbeveelbaar.

Ons was hartlik ontvang en Abrie het ons baie welkom laat voel, amper soos oud vriende wat mekaar weer sien na 'n lang tyd apart. Die plekkie is heerlik en pragtig en vir seker elke sent werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik.

Joshua H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker houthuisie.

Ek wens ons kon langer bly. Die huisie is baie netjies skoon, en goed ingerig met al die nodige toerusting. Abrie was ontsettend vriendelik en behulpsaam. Hy het tyd afgeknyp van sy eie vakansie om ons te kom verwelkom. Sal beslis weer terug wees by Altelekker by die See, en sal dit definitief aanbeveel.

Ilsa L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L
Saam met vriende

Absoluut amazing.

Gasvryheid was puik. Tuine is ongelooflik. Plek binne was baie ruim, netjies en skoon. Uitsig oor die see! Opvallend was die skoon netjiese omgewing. Dit was 'n ongelooflike paar dae.

Albertus L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and quite place to rest.

Accommodation was comfortable.

Cisca P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P
Saam met vriende

'n Baie gemaklike en goed toegeruste vakansiewoonstel met 'n wonderlike see-uitsig.

Ons kan net nie uitgepraat raak oor die gasvryheid wat ons ontvang het van die eienaars nie. Die eerste ding wat jou opval as jy instap is hoe skoon die plek is, wat vir ons as 'n groep belangrik was. Altelekker by die see het al die geriewe gehad wat ons kon benodig en die uitsig is fantasties. Al probleem wat ons gehad het was dat ons vir 'n te kort tyd geboek het, maar volgende keer weet ons van beter! Ons sien nou al uit na die volgende kuier!

Nick B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met vriende

Verblyf en gasvryheid ongelooflik goed.

Definitief die moeite werd.

Patrick B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed die eienaars vriendelik behulpsaam sal dit aanbeveel vir gaste.

Ontvangs was goed, die eerste aand baie koud.

Erika F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see!

Ek en my man het lekker gekuier. Die plekkie is naby die see en redelik naby besienswaardighede. Abrie is 'n baie goeie gasheer. Hy is vriendelik, gasvry en het ons dadelik tuis laat voel.

Franklin S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S
Gesin met tieners

Asemrowend, dankie.

Verblyf baie netjies met 'n pragtige uitsig oor baai.

Andre R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met vriende

Dit was baie ruim en baie netjies.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit bevat alles wat jy benodig om jou reis meer genot vol te maak. Die prys is baie billik teenoor die gerief wat jy kry.

Adél A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was nou regtig lekker verblyf. Abrie is die perfekte gasheer en ons het baie lekker gebly. Dis die perfekte langtermyn akkommodasie, fantastiese uitsig met privaatheid. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Nolene Z - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Geen klagtes, was perfek.

Salomie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V
Gesin met klein kinders

Very well presented clean and friendly service.

I will recommend this holiday destination to anyone who is looking for a nice place to stay in Mosselbaai

Antionette G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette G
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie lekker gebly en baie netjies.

Lorretta M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Eienaar baie gasvryheid. Privaatheid word respekteer en die uitsig is die prys werd, plek netjies en veiligheid is tops.

Marietjie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

Dit is 'n baie netjiese plek en ons het 'n vriendelike, huislike ontvangs gehad. Kan die verblyf aanbeveel.

Corne B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is mooi ingerig. Het ontsettend baie lekker gebly.

Ons is aangenaam verras deur die mooi omgewing en vriendelike eienaar wat ons met aankoms gegroet het. (Het nou sy naam vergeet). Hy het ons alles vertel van Mosselbaai se omgewing en watter plekke ons kan besoek ens. Ons het lekker gebly en heerlik ontspan met die see-uitsig vanuit die woonstel. Ons gaan definitief weer kom kuier en ek sal ander mense ook aanbeveel om te bespreek.

Janie T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was heerlik en die mense is vriendelik en warm.

Geraldine B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine B

Die rustige atmosfeer het 'n besonderse uitwerking op mens se gemoedstoestand.

Abrie, die eienaar, was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons te verwelkom en tuis te laat voel. Die woonstel is baie netjies met alles wat mens nodig het. Nie te ver van winkels af nie. Die kombuis is volledig toegerus met meer as waarmee mens by ander plekke toegerus word, eintlik die hele woonstel, mens voel tuis. 'n Jammerte dis reeds bespreek vir Paasfees en Kersfees vir die volgende 2 jaar. Ons sal baie beslis weer van Altelekker by die See gebruik maak.

Andre K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Enkelreisiger

Definitief die moeite werd!

Die eienaar is baie vriendelik. Pragtige uitsig van die balkon af. Die plek is groot en het al die basiese goed wat jy nodig het en dit is privaat. Ons sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Totally worth it!

The owner is very friendly. View from balcony is amazing. The place is big and everything basic you need is there and you are private. Will definitely recommend it and stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Belinda N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, awesome plek.

Dis een van daai "moet nie vir die ander vertel van die ongelooflike mooi/lekker plek nie" plekke. Ons is baie hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons gasheer het ook vir ons baie inligting gegee van plekke om te besoek. Die plek is skoon en netjies met als wat jy benodig om lekker te kuier. Ons het heerlik op die stoep gekuier en die ongelooflike sonsondergange bewonder. Ons sal beslis weer gaan.

Shaun P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars. Baie dankie vir alles.

Melony V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melony V
Saam met vriende

Fantastiese wegbreek in 'n pragtige dorp

Ons het die naweek terdeë geniet. Plekkie was met als en meer ingerig. Het so tuis en ontspanne gevoel. Die stilte in die nag was so kalmerend met geen geluide van voertuie in die agtergrond nie. Die balkon met die uitsig op die see was so pragtig. Mens het veilig gevoel met baie privaatheid. Twee badkamers is tops. Ons was so spyt ons kon nie langer bly nie, maar volgende keer bly ons verseker langer. Sal enige tyd die afstand ry Mosselbaai toe vir Altelekker by die See. Het dit aan almal wat wou hoor aanbeveel. Ons kom verseker binnekort weer.

Ronel W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Gesin met tieners

Tien uit tien.

Pragtige blyplek met n pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het is daar. Dit 'n regte wegbreek en jy voel asof jy met vakansie is. Baie dankie aan die eienaars, sal dit definitief weer besoek.

Cindy H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Abrie, die eienaar, is baie vriendelik en gaan uit sy pad om jou welkom te laat voel. Die woonstel is baie netjies met alles wat jy nodig het. Weg van die besige Mosselbaai-sentrum, maar nog naby genoeg om by alles uit te kom. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak wanneer ons in die area is.

Jaqie H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqie H
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies! Pragtige uitsig en beslis 'n lieflike plek!

Beslis alte lekker @ Altelekker by die See!

Hoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoërskool Lydenburg Y
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon met 'n uitstekende ligging!

Ons het heerlik gebly. Die braaigeriewe is goed beskut teen die wind. Slaapgeriewe is koel en skep 'n rustige atmosfeer! Leefarea is ruim. Baie mooi uitsig vanaf die hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles en selfs nog meer as mens benodig! Ons sal beslis weer van Altelekker gebruik maak.

Charmaine M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met klein kinders

Amazing!

Vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel. Beautiful views! Awesome plek om te bly vir vakansie. Kan nie wag om weer te gaan!

Neil M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigste naweek ooit en die plek was net reg vir ons behoeftes.

Ons was privaat en het die rustigheid met uitkyk oor see geniet. Ons sal enige tyd weer wil gaan.

Hannes L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan beslis weer!

Hierdie is regtig die beste plek van ons vakansie waar ons gebly het. Dis wel nie op die strand nie, maar beslis die geld en moeite werd. Die plek binne was silwerskoon, als netjies! Buite is mooi tuin by die buite braai. Die diens was goed, ons is glad nie gesteur nie, en is ook dadelik gehelp as ons iets gekort het. Altelekker by die See sal ek vir vriende, familie en enige persoon aanbeveel!

Carina V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n awesome plek om te bly, sal vir seker weer daar gaan bly, so lekker rustig en die uitsig is net amazing.

Was so lekker en ons was so warm ontvang, kon nie vir lekkerder verblyf gevra het nie.

Liezel V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus. Vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Johan B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Fantastiese vakansiehuis. Ons was vriendelik verwelkom.

Conradie C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conradie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese uitsig en oom Abrie is baie vriendelik, sal definitief weer gaan!

Het heerlik gebly en ge-buff. Sien hulle binnekort.

Gerald K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altelekker by die See is die beste akkommodasie wat ons by die see gehad het.

Baie dankie aan Abrie en sy eggenoot vir 'n genotvolle 3 dae wat ons by Altelekker by die See kon wees. Dit is een van die beste selfsorg-akkommoddasies in die Mosselbaai-omgewing. Die woonstel is netjies, ruim en baie goed ingerig. Sal dit aanbeveel en sal vir seker weer gaan vir 'n wegbreek.

Tania C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toe gerus en pragtige see-uitsig. Oom Abrie was baie behulpsaam en gasvry. Sal verseker weer daar bespreek.

Oom Abrie was baie behulpsaam en gasvry. Sal verseker weer daar bespreek

Erika V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Gesin met tieners

Rustig en baie goed ingerig.

Vriendelike ontvangs. Mooie uitsig en sentraal genoeg. Sal beslis weer daar bly.

Nosiphiwo M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwo M
Gesin met klein kinders

Good place to be.

It was a great experience to be there and lovely place to be with family and friends.

Jolande N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande N
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Dis 'n pragtige groot leefhuis, jou tuiste weg van jou huis. Baie aangename en hulpvaardige gasheer. Sal beslis weer daar bly. Baie netjiese plek.

Pierre C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was die beste vakansie ooit wat ek en my vrou ervaar het. Die verblyf was fantasties met 'n asemrowende see-uitsig. Ek sal Altelekker by die See aan al my vriende en familie aanbeveel. Ons sien julle weer volgende jaar vir 'n uitmuntende vakansie. Baie dankie aan Oom Abrie vir die gasvryheid.

Albertus L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Eienaar is gasvry. Akkommodasie is baie netjies. Doen so voort.

Carla T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T
Enkelreisiger

Stunning plek met moeite gedecorate.

Baie rustig en relaxing.

Veronica S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel ons net daar geslaap het, was dit 'n aangename ervaring. Alles was in plek en baie netjies gewees.

Ons het laat namiddag by Altelekker aangekom en is soggens vroeg weer uit, maar ons het die rustige omgewing baie geniet en saans heerlik op die balkon gesit en na die see geluister. Die plek was baie netjies, alles mooi skoon. Vriendelike diens en ek kan dit beslis aanbeveel.

Larry H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief vriende ens. daarvan vertel en aanbeveel om by "Lekker by die See" te bly. Gasheer baie vriendelik.

Plek is uitstekend. Lekker see-uitsig. Puik toestand. Eienaar is baie huistrots en vriendelik. Foto's kan nie moontlik wys hoe mooi die plek is nie. Moet kuier en self sien.

Lenie N - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie N

Dit was heerlik!

Ek sal dit by enigiemand aanbeveel.

Hercules F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules F
Saam met vriende

Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Die tyd was net te kort om by alles wat Mosselbaai aanbied, uit te kom, maar ons het die Buffalo Rally geniet, asook al die lekker eetplekke wat ons besoek het.

Elaine B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Oom Abrie was ten alle tye vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Danabaai is sentraal geleë en naby aan soveel ander pragtige dorpies en dinge om te doen. Almal wat ons teëgekom het was uiters vriendelik en behulpsaam! Ek sal enigeen aanraai om gerus daar te gaan uitspan.

William P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William P
Saam met vriende

Uitstekend.

Ek sal die plek vir enige aan bevel. Ek sal weer teruggaan.

Hanna V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik,

'n Tuiste weg van die huis!

Annetjie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Fantasties met die beste gasheer en mooiste plekkie. Sal definitief terug gaan. Ek wil Abri ook bedank vir sy stylvolle plekkie en vir die aangename tydjie wat ons in sy plekkie kon waardeer.

Gert H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Die eienaar, Abrie van Aarde, het ons verblyf so aangenaam as moontlik gemaak, sonder inmenging het hy ons welkom en rustig laat voel. Ons is daar weg as vriende en sal weer 'n vakansie daar geniet. Dit is beslis waarde vir geld, mag hy van krag tot krag gaan.

Martien S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig fijn. Vriendelijke eigenaar die veel service geeft.

Het was bijzonder fijn om hier te logeren. Mooi uitzicht en ook makkelijk te bereiken. Hebben leuke uitstapjes gemaakt naar de omgeving van Mosselbaai.

Diederik O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diederik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanne, skoon en veilige sentraal geleë naweek.

Hierdie akkommodasie is hoogs aan te bevele. Waarde vir geld, skoon, vriendelike gasheer, sentraal geleë en veilig, met 'n uitsig oor die see. Baie dankie LekkeSlaap en Altelekker by die See!

Altelekker by die See's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang. Besoek ons enige tyd weer.

Altelekker by die See
Brian J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J

Verseker sal ek weer by Altelekker by die see gaan bly.

Die ontvangs met aankoms was awesome. Die eienaar is vriendelik en bedagsaam. Die blyplek is uitstekend en die uitsig oor die see is asemrowend. Ons is bly ons het Altelekker gekies. Ons kom weer.

Altelekker by die See's terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die besoek aan ons, ons sien daarna uit om julle en jul vriende te ontvang.

Groete,
Abrie

Altelekker by die See
Irma T - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding, sal weer daar tuisgaan. Kan dit by enige iemand aanbeveel.

Uiters goed toegeruste vakansiehuis, baie netjies en skoon. Gasheer is bedagsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar wil tuisgaan met my hele gesin. Kan dit by almal aanbeveel.

Altelekker by die See's terugvoer

Goeie dag,

Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te ontvang. Bring volgende keer jul vriende saam!

Groete,
Altelekker by die See

Altelekker by die See
Lionel Q - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay for a holiday.

Very neat. Heartily welcomed by owner. Will recommend anyone to stay there.

Tarina S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing. Stilte en kalmte, veilige omgewing en mooi see-uitsig van die balkon af.

'n Mens word warm ontvang deur die eienaar wat baie gasvry is. Baie stil en rustige omgewing, goeie uitsig vanaf albei die balkonne! Alte lekker by die see! Sien my beslis weer, veral oor die rustigheid wat om jou heers.

Bets V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Ek sal dit by almal aanbeveel en self weer hier bly!

was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 6 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 6 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferox-straat 102, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTc0NzgzLTc3MWMtNDJmZC1iYmM5LTE4MTAwYzI4Y2JiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (vir 6 persone) 70 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!