Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlteMooi

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Reg van toegang voorbehou. Die huisreëls word toegepas om aangename verblyf vir gaste te verseker en om 'n goeie verhouding met die bure te behou.
Die gas wat die bespreking maak aanvaar volledige verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van welke aard ook al aan die perseel of die inhou daarvan gedurende verblyf en sal in hul persoonlike hoedanigheid verantwoordelik bly vir die koste daarvan.
Geen buitensporige geraas en/of harde musiek enige tyd van die dag of nag nie.
Daar mag nooit meer gaste op die perseel wees as wat in die bespreking genoem is nie (volwassenes en kinders). Indien gaste die aantal gaste moet verander, moet hulle so doen voor aankoms. Kamers wat nie gebruik gaan word nie sal gesluit wees.
Gaste mag nêrens in die huis rook nie.
Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
Die gebruik van die swembad is op eie risiko.
Indien daar 'n uitstaande balans is wat nie ten minste 2 dae voor aankoms betaal word nie, is die uitstaande balans met aankoms betaalbaar - streng in kontant.
Kom asb. voorbereid:
- Bad- en strandhanddoeke word nie voorsien nie.
- Linne word voorsien.
- Skottelgoedseep, 2 skottelgoedwastablette, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletpapierrol per toilet word voorsien.
- Geen drankies word voorsien nie en gaste moet hul eie koffie, tee, suiker en melk saambring.
- Bring asb. jou eie toeklapbraairooster.
- Vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Die verblyf het 'n omsetter in die geval van beurtkrag. AlteMooi het 'n gasstoof en binnebraai en 'n kaggel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiklippiesstraat, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8c7f94b405ef671f10b452501565786710ac026922f0f7beef50d70ec7cc7f733303f43d1badaf84499027c3c3545384aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Rooiklippies Street Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395883174419 20.822589596017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem