Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altenburgh Accommodation

Gastehuis
Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié ruim kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n aparte ingang wat na die patio met asemrowende berg- en tuin-uitsigte lei. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R250.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R350.

Ontbyt word teen 'n ekstra koste van R175 per persoon bedien. Dit word soggens van 07:30 tot 09:00 in die restaurant bedien. Ontbytpakkies kan ook bestel word. Reëlings en betalings kan met aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berg-suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim woonstel het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n aparte ingang wat na die patio met asemrowende berg- en tuin-uitsigte lei. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R250.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R350.

Ontbyt word teen 'n ekstra koste van R175 per persoon bedien. Dit word soggens van 07:30 tot 09:00 in die restaurant bedien. Ontbytpakkies kan ook bestel word. Reëlings en betalings kan met aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuisie, sitarea, eetarea, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n daaglikse skoonmaakdiens, 'n privaat ingang en braaigeriewe in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R250.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R350.

Ontbyt word teen 'n ekstra koste van R175 per persoon bedien. Dit word soggens van 07:30 tot 09:00 in die restaurant bedien. Ontbytpakkies kan ook bestel word. Reëlings en betalings kan met aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kombuis wat goed toegerus is en is ideaal vir langtermynverblyf. Daar is braaigeriewe en 'n tuin buite. Die eenheid bied nie 'n uitsig nie. Die eenheid kan saam met die Tuin-suite bespreek word om 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n kombuis tussen-in te vorm.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R250.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R350.

Ontbyt word teen 'n ekstra koste van R175 per persoon bedien. Dit word soggens van 07:30 tot 09:00 in die restaurant bedien. Ontbytpakkies kan ook bestel word. Reëlings en betalings kan met aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Binnehofkamer
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus en suite-kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie. Daar is 'n dubbelbed en die kamer het sy eie ingang en stoep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R250.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal R350.

Ontbyt word teen 'n ekstra koste van R175 per persoon bedien. Dit word soggens van 07:30 tot 09:00 in die restaurant bedien. Ontbytpakkies kan ook bestel word. Reëlings en betalings kan met aankoms gemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d65b0e0c1cc94c1da1577ed8fe92dd5f72dc601f49ba21bac2919162031986ae4e2832c5cf083b798b8993fb0e91218c36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.718451870441 25.588297768887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem