Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altenburgh Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Altenburgh Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Freda G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Freda G
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs gehad, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Besigheidsreis

Cheryl is baie aangenaam en baie behulpsaam.

Sy is vriendelik en jy kan sien sy sal uit haar pad gaan om jou tyd daar so aangenaam moontlik te maak. Die enigste ding wat bietjie lastig was, is 'n kuierplek wat reg langsaan geleë is. Verder sal ek Altenburgh vir enige persoon aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Baie, baie dankie Nico. Waardeer jou terugvoering. Dit was ons voorreg om jou te akkommodeer en hoop jy sal weer in die toekoms van ons verblyf gebruik kan maak.

Altenburgh Accommodation
Terence T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top-klas, alles Is perfek!!

Enige tyd weer, beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Julle was puik gaste en plesier om julle te akkommodeer. Geniet julle vakansie verder.

Altenburgh Accommodation
Casper V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Good accommodation with lovely view from the veranda and a great hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Casper, thank you so much. We loved having you and your partner as our guests. We surely hope to see you again soon. God bless.

Altenburgh Accommodation
Adele L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ruim en gemaklik.

Pragtige en ruim verblyf. Sonder moeite! Baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Baie baie dankie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Altenburgh Accommodation
Judy R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Judy R
Saam met vriende

Netjies, skoon en personeel is baie bedagsaam!

Ligging is baie goed en sal vir seker weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Altenburgh Accommodation
Ricky L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met vriendelike gasdame.

Sentraal geleë in Somerset-Oos, netjies, veilig met redelike waarde vir geld. Ideale oornagverblyf plek vir die reis tussen Wes -en Oos-Kaap. Kan sonder twyfel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Altenburgh Accommodation se terugvoer

Dankie vir die verwysing. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete.

Altenburgh Accommodation
Leon G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang en akkommodeer.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d65b0e0c1cc94c1da1577ed8fe92dd5f72dc601f49ba21bac2919162031986ae4e2832c5cf083b798b8993fb0e91218c36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 16 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.718451870441 25.588297768887