Rayton Akkommodasie by Altissimo Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Altissimo Guesthouse

34 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalweg 11/3, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Altissimo Guesthouse is geleë aan die buitewyke van Bloemfontein en kyk uit oor die stille Lilyvale-vallei. Ons nooi jou uit om by ons luukse toevlugsoord te kom ontspan.

As een van die belangrikste verblyf- en konferensieplekke in Bloemfontein het Altissimo die nommer een keuse geword vir elke behoefte in die gasvryheidsbedryf.

Soos wat Altissimo (Italiaans vir 'baie hoog') verwys na die hoogste note wat op 'n houtblaasinstrument gespeel kan word, is ons by die Altissimo-gastehuis trots daarop dat ons geriewe en diens uit die boonste rakke is.

Mozart: Ons romantiese wittebrood-suite bied 'n blik op hierdie legende se musiek, asook die uitspattigheid van sy era.

Bach: Hierdie "executive"-suite is 'n moderne uitdrukking van Bach se bydrae tot musiek, wat bekendstaan as “musikale wetenskap".

Beethoven: Dié suite, opgedra aan die gewildste komponis, bied jou die gevoel van uitstekendheid en luuksheid.

Schubert: Dié luukse suite is opgedra aan hierdie liewe komponis en reflekteer sy hartlikheid en vriendelikheid.

Chopin: Soos die komponis is dié kamer vry van konvensie, maar tog uitnodigend en warm.

Paganini: Die kamer is opgedra aan hierdie meesterlike violis en die eerste superster van konserte. Lig en vermaaklik soos die komponis self.

Vivaldi: Die "rooi priester" en produktiewe komponis was die inspirasie vir dié opgewekte kamer.

Handel: Soos Handel se musiek tref dié suite “soos 'n weerligstraal".

Brahms: "Eg soos 'n diamant, sag soos sneeu", is 'n beskrywing wat nie net na die gehalte van sy musiek verwys nie, maar ook na dié suite.

Tchaikovsky: Dié kamer toon die komponis se romantiese aard en passie vir melodie aan.

Liszt: Die charisma van hierdie komponis word grootliks in dié kamer weerspieël.

KAMERGERIEWE

* Platskerm-TV met DStv (9 kanale) en DVD-speler
* Yskassie met gratis drankies
* Lugversorging
* Rook verbode in alle kamers
* Kroegies (Bach en Mozart)
* Dubbelwasbakke (Bach en Mozart)
* Koffie- en teemaakgeriewe met beskuit
* Elektriese komberse
* Elke kamer het asemrowende uitsigte!

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir Altissimo Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bloemendalweg 11/3, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Altissimo Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemendalweg 11/3, Rayton, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFRIQmtIGj5HJEU8MAg0vFpxxxr0S0Q6ZiVBIBHXbUa8ttr58zE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 11/3 Bloemendal Road Rayton 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.071033629426 26.205206215381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za