LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alto Log Cabin | LekkeSlaap
+22

Alto Log Cabin

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 535 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë.

Dié bekoorlike houthuis het 2 slaapkamers, 1 met ’n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens, asook ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Daar is ’n kombuis wat goed toegerus is met ’n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het ’n sit- en eetarea. Die leefarea lei na ’n houtdek met ’n gasbraai en stoepmeubels, en die dek spog met asemrowende uitsigte op die Wieg van die Mensdom-berge.

Vir die natuurliefhebbers is daar perdry, stap en bergfietsry. In die aande kan gaste sterre kyk of selfs ’n leeu hoor brul. Alto Log Cabin is naby besienswaardighede soos die Rhino and Lion Natuurreservaat, Maropeng, Sterkfonteingrotte en nog meer.

Let asb. daarop dat ons tweespoor-grondpad van 7 km lank meer geskik is vir voertuie met ’n hoër grondvry-hoogte, doen asseblief navraag as jy onseker is.

Slaapplek

’n Bespreking by Alto Log Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Switsers

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Alto Log Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Alto Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 535
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 535
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKRYtVNPUAYheLeT2Nx9whlrxa5FQuf2J3Ns0Z6XX14EXycLbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 535  per nag (vir 4 persone) 31 5 1 5 11 Dolomite Road Kromdraai 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.956442 27.760601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!