LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alto Log Cabin | LekkeSlaap
+22

Alto Log Cabin

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Alto Log Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hugo S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met tieners

Rustigheid en sielerus in die natuurskoon!

Skoon, netjies, gerieflik, stil en het die natuurskoon so baie geniet. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak.

Paul J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel naby aan die stad.

Alto Log cabin is presies wat ons wou hê en was alles wat adverteer was. Na my dag by die Rhino & Lion Park was dit die perfekte oornagplek net agter die Leeukamp. Cabin is goed toegerus en die gasbraai op die stoep was 'n wenner. Heerlike tuisgemaakte beskuit, tee, koffie en melk was beskikbaar. Naggeluide van jakkalse en kiewiete laat jou dink jy is honderde kilometer van die huis. Ons het die oggend lekker gaan stap en die perderuiters langs die pad gekry. Baie dankie vir heerlike verblyf teen bekostigbare prys. Ons het reeds ons vriende vertel.

Jani Beling B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani Beling B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie lekker gekuier en wonderlike diens!

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie Jani, en vir julle hulp langs die pad.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Alto Log Cabin
Rirhandzu M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rirhandzu M
Gesin met klein kinders

We had a lovely cosy time.

The cabin was such a lovely experience. It was a rainy weekend and we had a wonderful experience throughout. The location is breathtaking, our host was caring and warm.

Alto Log Cabin's terugvoer

Thank you for your lovely review! We hope to see you back soon!

Alto Log Cabin
Chanelle W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle W

A beautiful location where the air is fresh, you have space to breathe.

Peter and Annemarie are brilliant hosts, warm and welcoming and very accommodating. It is wonderful to sit on the deck at night, with space all around you while you listen to the lions roar and the black-backed jackals barking. What a glorious privilege to be able to listen to the wind blowing a cool breeze at night. The cabin is bright, cheerful and even if you are sitting inside it still feels as if you are sitting outside because of all the windows. It is very private location, which is nice when needing a break from people. The outback horse ride was wonderful. While you are riding, you are surrounded by beautiful valleys and hills, with wildlife such as springbuck, blue wildebeest and zebra walking around with you. It is a lovely place with lovely hosts. You will not regret it.

Alto Log Cabin's terugvoer

Thank you for such a beautiful review. We look forward to seeing you back soon.

Alto Log Cabin
Silke H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silke H
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die siel.

Asemrowende uitsig, leeus wat brul, jakkalse wat tjank. As jy op die stoep sit voel jy sommer baie nader aan die natuur. Ons het ‘n heerlike naweek gehad.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, ons is baie bederf om om elke dag deur die natuurskoon omring te wees.

Alto Log Cabin
Joey S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd as jy wil weg kom van die stad se gejaag en geraas!

Ons was baie verras met ons aankoms. Die plekkie was netjies en ons is verras met 'n bottel sjampanje vir ons huweliksherdenking. Die heerlike beskuit waarmee ons bederf is. Ons het alles op geëet. Die getjank van die jakkalse en die leeus se geluide het mens net weer soveel nader aan die natuur asook ons Skepper laat voel. Trevor het kom inloer en heerlik saam gesels. Annemarie en Trevor, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons het die verblyf baie geniet en sal vir seker weer gebruik maak van Alto Log Cabin.

Alto Log Cabin's terugvoer

Ons is so bly dat julle lekker gebly het en ons hoop om julle sommer gou weer te onthaal!

Alto Log Cabin
Charles U - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charles U
Saam met vriende

Rustig en asemrowend.

Stunning, veral die naglewe en geluide van die leeus en jakkalse.

Wayne P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne P
Gesin met klein kinders

Perfect getaway not far from the city to relax and enjoy the sounds of nature.

We were met on the day by Peter who showed us to the cabin, all was very neat, modern and clean. The views from the chalet are awesome, whilst relaxing having a braai at night taking in the sounds and views. We were lucky to here the sounds of the lions and wild dogs at night, when the wind dropped. An extra treat for my daughter was a horse ride later in the day of which she thoroughly enjoyed, later the horses came up to the cabin where we gave them some extra carrots and apples. We also managed to see a jackal and rabbits around the cabin.

Alto Log Cabin's terugvoer

I am glad that you enjoyed your stay and we hope to see your daughter back for another ride on horseback!

Alto Log Cabin
Marina D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met vriende

Peaceful and quiet.

We booked in for one night. We loved the peaceful and quiet.The evening we enjoyed a night cap. We heard the jackal cries all around. The morning we woke with sun coming up over the hills and valleys around us. Silently the hot air balloons rose in the distance. The Lion and Rhino Park's back fence was near us and you could hear the wild dogs' feeding frenzy. I would have loved to stay longer and will return for a longer visit.

Alto Log Cabin's terugvoer

I am so glad you had a wonderful stay. We look forward to welcoming you back.

Alto Log Cabin
Natassja J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassja J
Gesin met klein kinders

Absoluut rustig en pragtig.

Ons sal Alto Log Cabin aan enige iemand aanbeveel wat op soek is na rustigheid en vrede vir jou siel weg van die stadsgedruis met uitsig om van te droom. Die leeus se gebrul en jakkalse se tjank in die nag maak dit net soveel beter.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie Natassja, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Alto Log Cabin
Ilse E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, rus vir die siel, die wegbreek uit die stad en die stilte was fantasties. Die plekkie is so netjies en skoon, en al die klein detail het ons verwagtinge oortref, baie dankie, ons sal julle vir seker weer besoek!

Alto Log Cabin's terugvoer

Goeie dag Ilse,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te he!

Alto Log Cabin
Kayleigh S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The pictures do not do this place justice.

Great stay for a mini getaway and great value for money.

Alto Log Cabin's terugvoer

Good day Kayleigh,

Thank you for the great review. We hope to see you back soon!

Alto Log Cabin
Thandeka M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax and unwind.

Awesome getaway and an awesome place. Clean and neat. Will definitely go back, really enjoyed our stay!

Alto Log Cabin's terugvoer

Thanks Thandeka!

Alto Log Cabin
Stephan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ongelooflike lekker gerus.

Dit is heerlik om 5:00 in die oggend met 'n koppie koffie in die hand buite te kan sit en kyk hoe die son opkom terwyl jy luister na die leeus wat brul in die agtergrond. Werklik uniek. Alto Log Cabin is 'n goeie keuse as jy wil afskakel van die stadslewe.

Alto Log Cabin's terugvoer

Ons is bly dat julle die stilte so kon geniet het!

Alto Log Cabin
Nico R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alto Log Cabin het net weereens bevestig hoe nodig en hoe goed die stilte van die natuur die siel doen.

Dit was wonderlik om vir 'n paar dae die besige stadslewe agter te laat en dit in te ruil vir stilte, skildery mooi uitsigte en nag geluide van soveel verskillende tipe diere (jakkalse en leeus).

Alto Log Cabin's terugvoer

Hi Nico.
Ek is baie bly dat julle so lekker gebly het!

Alto Log Cabin
Riana A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige plek om die natuur te geniet. Plek was skoon en netjies en veilig. Sal vir seker weer gaan.

Alto Log Cabin's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien.

Alto Log Cabin
Ina V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie verwelkomend en baie huislik.

Hierdie is 'n ideale plekkie as jy en jou maat 'n tydjie heeltemal alleen wil wees. Dit was wonderlik en was eenvoudig met 'n lekker intieme ervaring. Jy het 'n wonderlike uitsig en die stilte verseker dat jy die rustigheid van die natuur kan ervaar. Waar jy vergeet van die gejaag op paaie en dinge wat jou altyd te besig hou.

Alto Log Cabin's terugvoer

Baie dankie! Volgende keer is daar hopenlik geleentheid vir n bietjie perdry!

Alto Log Cabin
Jacobus S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Baie vriendelike gasheer en gemeenskap.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie Jacobus, ons hoop om jou weer te onthaal.

Alto Log Cabin
Shannon C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige eenheid.

Alto Log Cabin is beslis 'n besoek werd vir paartjies of vir gesinne vir 'n naweekwegbreek of net om van die gejaag van die daaglikse lewe weg te kom. Op 'n pragtige plaas met 'n uitsig, die leeus se gebrul en die jakkals wat teen die heuwel af hardloop, daar was nooit 'n verveelde oomblik nie. En die perde wat so om die eenheid gewei het die Sondagoggend, het net tot die naweek bygedra. Die eenheid is goed toegerus vir al jou behoeftes, en die gashere is uiters genadig en vriendelik. Ons kan nie wag tot die braai area gebou word nie, maar die gasbraai het net so goed gedoen. Ons sal beslis terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely beautiful cabin.

Alto Log Cabin is definitely worth a visit for either a weekend getaway or just to get away from the mad rush of day-to-day living for couples or for families. Situated on a beautiful farm with a view for miles, listening to the lions roar and watching jackals run down the hill, there was never a dull moment. Plus seeing the horses roam around the cabin on the Sunday morning just added to the weekend. The cabin is well equipped for your every needs, and the hosts are extremely gracious and friendly. We cannot wait for the braai area to be built but the gas braai did the job just as well. We will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alto Log Cabin's terugvoer

Thank you for your lovely review. We are delighted to hear that you had such an enjoyable weekend!

Alto Log Cabin
Pieter Nico E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Nico E
Gesin met tieners

Great stay and clean cabin. Well kitted out.

See stars.

Alto Log Cabin's terugvoer

So glad you had a great stay!

Alto Log Cabin
Beaulieu M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulieu M
Saam met vriende

'n Regte juweel!

Alto Log Cabin is a regte juweel. Met die mooiste uitsig en geluide van leeus wat brul in die verte is ongelooflik. Ek dankbaar dat ons hierdie plekkie gevind het.

Alto Log Cabin's terugvoer

Hi Beaulieu,
Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Ek dink daardie dubbel reënboog na die reën bui het die uitsig ekstra mooi gemaak!

Alto Log Cabin
Nadia K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Die plek is so mooi en mens voel so ver van als af.

Dis 'n baie lekker plekkie sal weer gaan.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie Nadia.

Ons sien uit om julle weer te sien!

Alto Log Cabin
Tertius F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius F
Gesin met klein kinders

Excellent.

Alto Log Cabin has a breathtaking view and is a few meters away from the white lion and wild dog camps situated within the Rhino and Lion Nature Reserve. We could hear the lion roars and wild dog twitters in the evenings and throughout the night. There is a lot to do in the area, and after a full day out on Saturday we enjoyed the most peaceful evening. My daughter and wife went for a lovely horse ride with the owner, Annemarie, Sunday morning. This was definitely one of our favorite weekends and a very relaxing experience for my wife's birthday. Thank you so much for having our family in your cabin.

Alto Log Cabin's terugvoer

Goeiedag Tertius,

I am so happy you guys had an enjoyable stay and that your wife and daughter enjoyed their horse trail!

Alto Log Cabin
Jo V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Alto Log Cabin is die perfekte wegbreek van die stad af. Die ligging is baie mooi en 'n mens kan agter die renoster- en leeupark verby ry en verniet na die diere kyk wat 'n ekstra bonus is. Baie netjies en goed versorg, mooiste sonsopkoms uit jou bed en daar is baie om te doen in 'n radius van 20 km.

Alto Log Cabin's terugvoer

Goeiedag Jo,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle het 'n lekker wegbreek gehad!

Alto Log Cabin
Jennifer H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick getaway for the weekend. Stunning views, listening to the sounds of the lions and jackals.

Upon arrival we were welcomed by Peter, the owner, who had the cabin open and ready for us. For a quick getaway we were pleasantly surprised at the comfort of the cabin and with the views and the calls of nature. We will be back. If you take your kids, take their bikes as there is a fantastic bike park at Rhino and Lion park for them.

Alto Log Cabin's terugvoer

Hi Jennifer,
Thank you for taking the time to write the review. I am glad you enjoyed a peaceful weekend.

Alto Log Cabin
Candice D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Stil, rustig, pragtig. 'n Fantastiese wegbreekplekkie. Het dit vreeslik geniet. Net wat ons nodig gehad het. Dankie.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie Candice, ons is bly dat julle dit geniet het.

Alto Log Cabin
Mariette K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wat 'n aangename belewenis, die plek is pynlik netjies en daar was vars proteas op die tafel, koffie en suiker en tee, melk in yskas en heerlike beskuit om te geniet. Die eienaars het ons soos familie laat voel. Beslis 'n moet ruskansie vir enige een!

Alto Log Cabin's terugvoer

Dit was beslis 'n voorreg om julle te onthaal. Dankie dat julle ons plekkie met soveel respek behandel het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Alto Log Cabin
Daleen R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker plek, baie rustig en veilig, ideaal vir afskakel.

Alto Log Cabin's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer te onthaal.
Vriendelike groete, die Alto Span.

Alto Log Cabin
Nicky J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

Hemels om alleen te kon wees in die natuur.

Die huis was so lekker warm en snoesig. Die bederf met sjampanje en briefie spesiaal vir my, het my verjaarsdag so baie spesiaal gemaak. Ek beveel hierdie plek aan vir enige iemand wat net stilte en rustigheid verkies. Baie dankie vir die wonderlike tyd wat ek by julle kon spandeer.

Alto Log Cabin's terugvoer

Dankie dat jy ons eerste gas was, wat 'n verjaarsdag in ons plekkie gevier het.
Ons is bly dat jy die naweek so geniet het en dat ons dit spesiaal kon maak.

Alto Log Cabin
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKRYtVNPUAYheLeT2Nx9whlrxa5FQuf2J3Ns0Z6XX14EXycLbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 535  per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 11 Dolomite Road Kromdraai 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.956442 27.760601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!