Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lente Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André En Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Altyd Lente Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek ooit!

Die gasvrou en gasheer het ons met 'n groot glimlag en liefde verwelkom. Dit het gevoel asof ons by geliefde familie aankom. Ons is baie spesiaal laat voel vir ons wittebrood. Ons sal hierdie plekkie vir enige iemand voorstel. Ons het die lekkerste rus gekry na 'n volle dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, gasvrye eienaars.

Ons het heerlik gebly by die pragtige gastehuis. Eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Etes was uitmuntend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Naudés is hartlike warm mense. Die villa waarin ons gebly het is onberispelik, skoon en netjies.

Daar was 'n probleem met die stort, maar ons kon nogtans 'n lekker warm bad neem. Dit is beslis 'n plek vir uitspan en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-verblyf.

Ons het heerlik gekuier. Verblyf vyfster. Baie skoon, modern, veilig. Ons was soos konings behandel. Die kos was heerlik, baie ekstra bederf. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ek wil Altyd Lente ten sterkte aanbeveel en ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Harnham, Langs Bluegumsportweg, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe9b06f65965925506b6f1bb03eb0e20e61520cbf1b7c0d3a766daa05265a84103db888a383954e48b99ca39bc1b3a7ca00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm Harnham Off Bluegumsport Road 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -22.973722222222 29.891222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem