Alu’s Penthouse
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Kliprivier Drive, Thaba Eco Village - Lifestyle Centre, Johannesburg South, 2053, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Alu's Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die Thaba Eco Village Estate in Mulbarton in die suide van Johannesburg. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek is.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n lessenaar en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n braai en sitplek, en nog 'n kleiner balkon wat via die kombuis toeganklik is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n gimnasium, 'n restaurant op die perseel, 'n klein sportveld, 'n speelarea vir kinders, staproetes en vele meer. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kliprivier Drive, Thaba Eco Village - Lifestyle Centre, Johannesburg South, 2053, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kliprivier Drive, Thaba Eco Village - Lifestyle Centre, Johannesburg South, 2053, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang