Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alyssa's Inn Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Goga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Alyssa's Inn Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Arlene H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Excellent, will go there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthenette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthenette L
Gesin met tieners

Beautiful.

Goga welcomed us and wished us Merry Christmas. Her service was awesome. The place is stunning. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Anthenette,
It was an absolute pleasure to have you.
You are welcome any time. Thank you once again.
Regards,
Goga

Alyssa's Inn Guesthouse
Jaco V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Die eienaar het ons ontvang en was baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis was baie netjies, skoon en goed uiteen gesit. Veilige buurt en gerieflike ligging om by kettingwinkels uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koelsum A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koelsum A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and quiet, very friendly hosts.

This place is amazing. I would recommend anyone on going there everything you see on the posts is exactly what you get, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stevenie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevenie P
Saam met vriende

Very relaxing.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

Dear Stevenie, I am sorry for not seeing you, some unexpected things happened, so I had to attend. But next time, I am sure will be there for you. Thank you for using my establishment. Regards. Goga

Alyssa's Inn Guesthouse
Brendon B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon B
Gesin met tieners

Ons het nie die kamers gekry wat ons in die begin geboek het nie.

Ons het 2 Enkelkamers gekry. Ons was seker ons het die dubble vertrek (bo en onder) bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zansheree B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zansheree B

Wonderful place.

It was very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

Thank you Zansheree.

Alyssa's Inn Guesthouse
Janene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V
Gesin met klein kinders

Baie ruim en goeie kwaliteit.

Dit was 'n baie aangename besoek en kan ons dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en regtig skoon.

Ek sal Alyssa's Inn vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Mynie, it was an absolute pleasure to host you.
Looking forward to your next visit.
Warm regards,
Goga

Alyssa's Inn Guesthouse
Francois J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie moeite gedoen, ons selfs 05:00 weggesien.

Netjies en meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is lekker ruim en baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Skoon en baie netjies. Sal definitief die verblyf aanbeveel en self weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Gesin met klein kinders

Hartseer om huistoe te gaan!

Die woonstel waarin ons gebly het was baie mooi skoon en ruim vir ons as gesin van 4. Dit het omtrent gevoel soos 'n hotel met die mooi dekor en beddegoed. Was ontvang deur vriendelike eienaars en baie moeite is gedoen om te verseker dat als reg is en dat ons net kan ontspan. Sal vir seker graag weer daar wil bly. Ons het twee klein kinders 5jr en 2jr - hul het dit baie geniet en het maklik tuis gevoel. Enigste voorstel wat ek sal maak is om miskien 'n alternatief te hê soos 'n donkerder of gemengde kleur beddegoed en handdoeke vir gesinne met kleintjies soos ons vir die handjies en voetjies wat oral vat en trap en klim. Die wit is baie mooi, maar ek voel sleg as merke op beddegoed en handdoeke is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabrielle R
Saam met vriende

Verblyf was oukei.

Daar was paar dinge wat ons gepla het, byvoorbeeld dat die pooltafel op die webtuiste adverteer is, maar ons moes extra deposit betaal om te gebruik en ook net deur die week. Daar was 2 kamers wat net een ingang het, en een paartjie deur die ander paartjie se kamer moes loop om by hulle sin uit te kom. Wat kombuisgeriewe betref: die stoof het nie gewerk nie, daar was nie genoeg opwasmiddels nie, daar was ook nie 'n mop en besem beskikbaar nie. Die swembad was vuil toe ons daar aankom en was eers die volgende dag skoongemaak. Ons het nie skoon handdoeke, of ekstra koffie en suiker gekry elke oggend nie (soos 'n gastehuis gewoonlik doen nie). Ons het gevoel 'n sekuriteitskamera binne in die verblyf is baie onpersoonlik en steur dus ons privaatheid. Andersins was die plek baie mooi, skoon en gerieflik. Die eienaar het spoedig geantwoord wanneer ons haar nodig gehad het, en ons baie goed tegemoetgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ettiene C
Gesin met tieners

Ruim eenheid, maar nie geskik vir slaap van vier volwassenes soos bevestig gedurende bespreking nie.

'n Ruim eenheid, maar nie geskik vir slaap van vier volwassenes soos bevestig gedurende bespreking. Die derde en vierde slaapgeriewe in kombuis/leef-area is geskik vir een volwassene en moontlik een kind. TV is in slaapkamer en nie in leefarea nie, wat gerieflike gebruik vir almal beperk. Enkelbadkamer-ingange het geen deure wat die deel van die badkamer met ander volwassenes bemoeilik. Het probleme ondervind met algemene instandhouding en diensbaarheid van lugversorging, TV en swembad/tuin-area en aandag/alternatiewe oplossings is verskaf gedurende die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozanne M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozanne M
Saam met vriende

Lieflik.

Die plek was baie lieflik. Dit was baie lekker, dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

The place is stunning, we felt very relaxed and safe. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

We look forward to your next visit Nicole, we are happy to hear that you enjoyed it so much.

Alyssa's Inn Guesthouse
Elsie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Als wat mens nodig het om lekker te ontspan. Pragtige plek en baie sentraal geleë. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alyssa's Inn Guesthouse se terugvoer

Julle is enige tyd welkom om weer te kom ontspan Elsie!

Alyssa's Inn Guesthouse
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arlington-weg 50, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAglw3BRCnzmUOxHRXTkaq7mHRTV0UIAKxSrnsvYdGvDinbXsynm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 50 Arlington Road Eversdal, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.854214683326 18.65247137142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem