Kruger tot Canyons Akkommodasie by AM Lodge | LekkeSlaap
+50

AM Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R16 680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeetlike bosveld-ervaring.

Die luukse lodge bied slaapplek aan 22 gaste. Daar is 6 suites wat absolute privaatheid en ongelooflike uitsigte bied. Daar is ook 2 suites wat heeltemal apart is met privaat plonspoele om 'n safari-ervaring te bied wat selfs nog meer eksklusief is.

Die lodge sal 'n unieke, luukse ervaring bied wat perfek by jou voorkeure inskakel. AM Lodge bied uitstekende verblyf, puik kookkuns, Groot 5-ervarings, wandelinge deur die bos, wildritte en prima spa- en gimnasiumgeriewe.

AM Lodge is ook die tuiste van AM Spa, wat in 2016 bekroon is as die wenner van die World Luxury Spa Awards in die Luxury Safari Spa-afdeling. Die eiendom is op 'n privaat wildreservaat in die Klaserie-street op die grens van Limpopo en Mpumalanga geleë. Dis sowat 4 en 'n half uur se ry van Johannesburg af en naby die Eastgate Lughawe in Hoedspruit wat direkte vlugte van Johannesburg en Kaapstad bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R16 680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R16 680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2I4NzQ0LTNmYTMtNDc0Yi04ZTgwLWI0MmQ3ZTliNzEzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R16 680  per nag (vir 2 persone) R40 Portion 159, Fleur de Lys, Klaserie 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.534750391148 31.050237268209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za