Am Ludgerus Boutique Estate
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Amushila Street, Tutungeni, Rundu, Kavango Oos Sien kaart
Beskrywing
Am Ludgerus Boutique Estate in Tutungeni, Rundu, is 'n klein dog luukse B&B-gastehuis wat 'n besonderse verblyf-ervaring bied. Rundu se pragtige omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede wat vir almal geskik is.
Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n suite-badkamer met komplimentêre badkamergeriewe, USB-poorte langs die bed, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en DStv insluit. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n drankie by die swembadkroeg of wynkelder geniet. Daar is ook 'n swembad en Jacuzzi om te gebruik. Die gastehuis het ook verskeie geriewe, soos 'n goed toegeruste gimnasium, konferensiekamers en 'n spa. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Merceline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Amushila Street, Tutungeni, Rundu, Kavango Oos
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Amushila Street, Tutungeni, Rundu, Kavango Oos
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang