LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amadwala Lodge | LekkeSlaap
+39

Amadwala Lodge

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierre-weg 203, Roodepoort, Johannesburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Amadwala Lodge is in 'n 5,5 hektaar-bos-omgewing in Roodepoort. Amadwala is die ideale basis om Johannesburg en die omgewing te verken of net 'n plek om te rus.

Verblyf is beskikbaar in 3 unieke verblyf-tipes. Daar is 7 Afrika-sjiek-houtchalets met 'n boslodge-styl, 7 permanente safari-tente ideaal vir die rustige reisiger wat op soek is na 'n safari en dan is daar die African Kothuis wat verblyf bied aan 'n gesin.

'n Afrika fusionstyl-restaurant , 'n boskroeg, rotskerfwynkelder, 'n spa en 'n privaat boma-lokaal wat ideaal is vir troupartytjies en privaatvieringe is beskikbaar. Gaste kan ook langs die rotsswembad ontspan.

Besienswaardighede in die area sluit die Wieg van die Mensdom, Maropeng, Walter Sisulu Botaniese Tuin, Rhino and Lion Park, Golden Harvest Park en Croc City Crocodile Farm in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 43 resensies vir Amadwala Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Pierre-weg 203, Roodepoort, Johannesburg, 2170, Gauteng
  • Gaste dink Amadwala Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pierre-weg 203, Roodepoort, Johannesburg, 2170, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMTYyMGE4LTlhODktNDZmOS05ZDQ4LTVkYTgzODc3MjEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 4 203 Pierre Road Roodepoort 2170 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.071720337119 27.893950145547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!