LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanda's Cottage | LekkeSlaap
+14

Amanda's Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Amanda's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Frankie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie S

Baie gerieflik en netjies.

Kan Amanda's Cottage aanbeveel. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Riana V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese woning.

Gerieflike en netjiese woning met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie, Amanda.

Reynie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reynie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie gerieflik en uiters netjies.

Amanda het ons vriendelik ontmoet en alles vir ons verduidelik. Haar pragtige tuiste is gerieflik, smaakvol en netjies en alles wat 'n mens moontlik kan nodig hê is beskikbaar. Sal haar huis aanbeveel en ons sal beslis weer daar wil tuisgaan as ons weer Oudtshoorn toe gaan om ons familie te besoek.

Kay-lin G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lin G
Saam met vriende

Amazing time.

My uncle's went on a boys trip and they loved every second. The hospitality and house itself is amazing. We definitely look forward to booking again.

Johan G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is gerieflik en eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is.

Dit was baie aangenaam om by Amanda's Cottage te bly. Alles was netjies, gerieflik en in werkende toestand. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Surita R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita R
Gesin met tieners

Ongelooflike huislike atmosfeer.

Dit was baie lekker om by 'n ten volle toegeruste huis in te stap en elke moontlike item tot jou beskikking te hê. Alles was pynlik netjies en skoon.

Monica B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B
Gesin met tieners

Excellent home with great amenities and a wonderful, friendly guard dog, Sam.

I would recommend Amanda's place for any groups and families passing through. Sam, the guard dog, was a pleasure and asset to have on the premises.

Petrus J B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, koel, gerieflike huis met als wat nodig is.

Baie gerieflike groot huisie met als wat nodig is en baie veilig. Sou graag WiFi wou hê ingesluit vir reisigers.

Kay-lin G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lin G

Beautiful house.

My family and I had a wonderful time. The house is very beautiful and Amanda was absolutely fantastic. The area was great and Sam was the best part. We will definitely be going back.

Roy V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons sal môre weer gaan. Dit was baie lekker. Beslis kan u gaan. Amanda was baie vriendelik. Ligging is baie goed, huis is baie goed.

Peter H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a really nice stay there.

Very nice big house with a very nice garden full of flowers. Very clean with a big bathroom. A great place to stay for a longer holiday.

Gert V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met tieners

Highly recommended.

Very friendly welcome. Everything was spotless. Lots of space in the house. Dog Sam is gorgeous.

Karin E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Dit was 'n heerlike verblyf, netjies, rustig en die gasvrou en hond was baie vriendelik.

Ons het heerlik gebly! Ons is vriendelik ontvang, al was ons bietjie vroeg! Alles is skoon en netjies. Sal dit defnitief aanbeveel, dit is 'n lekker ruim huis. Die gasvrou is baie vriendelik, sy het ons gou laat tuis voel, asook Sam, die pragtige hond.

Michelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Awesome.

Lovely accommodation in a nice central area. A definite home from home with all the necessary and more. The special touches with chocolates on bed goes a long way. And the outdoor area is amazing. Will definitely recommend this property to anybody looking for home whilst in Oudtshoorn.

Ronell D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou regtig huis weg van huis.

Dit was regtig vreeslik lekker. Geen verkeer wat jou pla nie en ek en my man het so verslaap elke oggend, want dit het soos ons bed geslaap, en dan as alles toe gemaak is, kom geen lig basies in om jou wakker te maak nie, so ons het heerlik gerus en dit is so naby al ons vriende van nabygeleë dorpe met die voordeel ons het nie daai vreeslike verkeer nie. Amanda is regtig baie oulik en sy vertrou jou met haar huis en besittings en ons het haar hond Sammy sommer baie lief gekry en was hartseer om hom agter te laat. Baie dankie Amanda, ons kom vir seker terug.

Kobus R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Cottage is uitstekend toegerus met alles wat jy benodig.

Amanda's Cottage het volkome voldoen aan al ons vereistes in terme van spasie. Die Cottage is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die huis is baie skoon en netjies. Werklik "home from home".

Liesel G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, waarde vir geld.

Dit was ons tweede verblyf in Amanda se kothuis. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Pragtige, netjiese, skoon en huislike verblyf in 'n lieflike rustige omgewing. Alles wat mens benodig is byderhand. Die gesellige binnebraai was weereens 'n wenner! Sam (Labrador) is pragtig en was deel van die kuier (ons het hom baie geniet). Baie dankie vir jou gasvryheid Amanda - ons kom graag weer.

Amanda E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Saam met vriende

Baie baie lekker, mooi en gerieflik!

Ons het baie lekker gebly, alles wat 'n mens nodig het en baie billik.

Liesel G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste kothuis!

Amanda het ons self hartlik verwelkom en rondgewys. Die kothuis is pragtig, ruim en werklik volledig toegerus. Ons het veral die binnebraai/kaggel geniet en wens ons kon langer aanbly. Hierdie plekkie is 'n juweel en ons kan dit ten sterkste aanbeveel. Baie dankie Amanda!

Conroy K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conroy K
Gesin met tieners

Lekker.

Lieflike huis met lekker ingeboude kagel/braai. Ons het baie lekker gebly.

Johan H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Baie netjiese gerieflike oorslaap opsie.

Lekker, voel soos by familie kuierhuis. Skoon, netjies en gerieflik.

Andrew B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Warm, rustig en gemaklik.

Ons het vreeslik lekker geslaap en het die huis amper so gemaklik gevind soos ons tuiste. Baie dankie vir 'n mooi skoon en gemaklike huis.

Amanda's Cottage's terugvoer

Baie dankie vir terugvoering ons waardeer dit baie. Mooi jaar vir julle almal.
Groete,
Amanda.

Amanda's Cottage
Lyndon B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon B
Saam met vriende

Ons verblyf was fantasties, rustig en genotvol. Gevoel soos by die huis wees, alhoewel ons weg van die huis af was.

Almal van ons was baie tevrede met ons verblyf. Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was baie lekker gewees. Amanda's Cottage was ook lekker sentraal gewees en maklik om in en uit te beweeg in Oudtshoorn self. Sal beslis weer daar gaan aanbly met ons volgende besoek.

Gloudine K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudine K
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en gerieflik.

Ons het die verblyf baie geniet. Die huis het alles wat jy nodig het, en is baie gerieflik ingerig. Sal enige tyd weer daar bly.

Ansie B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met vriende

Rustige en ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik in die kothuis gebly en Sam (die hond) het vir lekker vermaak gesorg. Dit is lekker privaat en het 'n huislike atmosfeer en is ook baie veilig. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en dit ook aanbeveel vir ander.

Henk S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dit was 'n baie lekker huis gewees om in te bly.

Francois B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Ruim, netjies en aangenaam.

Dit was 'n plesier om hier te woon. Amanda is baie gasvry en die huis is ruim met genoeg kamers en is baie netjies. Die stoep leen hom ook tot 'n rustige koppie koffie terwyl die vars Klein Karoo-lug geniet word.

Terence L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Great cottage. Sweet guarddog. Only flaw was the double bed, which was very uncomfortable.

Amanda's Cottage's terugvoer

Dear Terence,

Thank you for your honest opinion, I take note of your comments. Apologies for the inconveniencecaused. Enjoy the rest of your tour.

Regards,
Amanda

Amanda's Cottage
Sonnia F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia F

Baie netjiese en goed versorgde huisie.

Gasvrou gasvry en hulpvaardig. Ek sal definitief weer daar oorbly!

Pieter M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met klein kinders

Juweel van 'n plek

Wonderlike plek om te bly. Skoon en netjies. Ons gaan beslis weer terug na Amanda's Cottage.

Vena M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het heerlik gebly. Amanda's Cottage het alles wat jy nodig het en alles was baie skoon en netjies. Amanda het selfs vir ons 'n kaggelvuurtjie gemaak om die ergste winterkoue te verdryf. Dit was vir ons so spesiaal. Ons kan Amanda's Cottage definitief aanbeveel.

Willie O - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie O
Gesin met tieners

Baie netjiese akkommodasie.

Ek sal dit verseker aanbeveel.

Maureen A - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam. Amanda was so vriendelik toe sy ons kom ontmoet die Vrydag. Alles was gerieflik.

Ek sal enige tyd weer in Amanda's Cottage wil bly. Sal dit ook beslis bemark by my vriende en familie. Net een puntjie, my seun en sy vrou het in die dubbelkamer links in die gang af geslaap. Hulle het net die bed in die kamer baie hard gevind. Die bed in die hoof slaapkamer was baie gerieflik. Ek het dit baie bedagsaam gevind dat Amanda warm water sakke verskaf het. Ek hou ook van die idee dat sy kerse oral oor in die huis geplaas het. Gelukkig was daar geen beurtkrag oor die naweek. Ons het die kaggelvuur terdeë geniet.

Madri V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri V
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek!

Heerlik ruim, rustig, baie skoon en netjies, ten volle toegerus, privaat, uitstekende ligging. Wat meer kan ek sê, behalwe dat ek dit uit my hart kan aanbeveel!

Ben V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en groot gerieflike huis!

Sien die sterre.

Tania F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A jewel not to be missed!

We were welcomed by a friendly easy going lady called Amanda - we felt right at home before even entering the cottage. The neat well kept garden immediately told us in advance that on the inside we can expect only the best - which was indeed the case. Neat as a pin and filled with interesting decor. The house consists of 3 bedrooms and 2 bathrooms (1 en suite). The living area is open plan leading to the kitchen en dining area. On the stoep there are comfortable chairs - here one can relax and enjoy the garden and passing Oudtshoorn folk. There is a single garage where one can park your car, but the area is very safe and we preferred to just leave our vehicle in the driveway. Sam (the resident beautiful black dog) stays outside behind a fence but very alert. He will bark if he feels the need to tell his guests of danger lurking = we never heard him once. Do yourself a favour and stay at Amanda's Cottage. Without a doubt will we revisit!

Errol S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, comfortable home to spend a few days at.

Very clean place with all the necessary home from home comforts.

Marita J - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag in hierdie superskoon en netjiese blyplek.

'n Absolute diamant! Amanda is 'n pragtige mens wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons sal verseker weer hier kom bly.

Reinette V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Baie goed!

Sien gerus die sterre.

Merle D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle D
Gesin met klein kinders

Lekker warm ontvangs en diens uitstekend.

`n Plek waarheen ons altyd weer sal wil terugkeer.

Sonja V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Silwerskoon, heerlik gebly en die gasvrou loop werklik die ekstra myl!

Ek skryf namens my Ma, haar suster en die se man. My ma was baie beïndruk met Amanda se kothuis. Dit was besonder skoon en netjies. Amanda het hulle ook na hul vertrek verwittig van vergete items en selfs `n ent agter hulle aangery om dit weer aan hulle te besorg. Amanda loop (ry!) sowaar die ekstra myl!

Beanita B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beanita B
Saam met vriende

Alles was fantasties! Ons het dit baie geniet!

Baie netjiese, gesellige, goed-toegeruste akkommodasie met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons kan hierdie akkommodasie beslis aanbeveel vir enige persoon. Amanda is tops!

Allison P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage was above expectations

We were welcomed warmly by Amanda who showed us around. The cottage was clean and neat and very comfortable. We were given complimentary tea, coffee and rusks. We enjoyed sitting on the veranda surrounded by the neat garden. The cottage is close to town in a quiet suburb. It lacked for nothing and we enjoyed our stay very much and would certainly make use of it again if we go back to Oudtshoorn.

Marie F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F
Saam met vriende

Amanda is 'n lieflike gasvrou!

Sy het ons baie vriendelik ontvang en ons het baie lekker gebly!

Anneme S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens benodig!

Amanda's Cottage het binne een uur laat weet dat daar akkommodasie beskikbaar is; dit was klaar 'n aanduiding van hoe die diens sal wees. Baie netjiese, gesellige, goed toegeruste akkommodasie met 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons kan hierdie akkommodasie beslis aanbeveel vir enige persoon.

Joy W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy W
Saam met vriende

Homely, cosy, central - ideal for a home base while on holiday

Amanda's Cottage is neat, well furnished, well equipped, spacious and spotlessly clean. Amanda, the hostess, is friendly and welcoming.

Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZTYxZjcxLTRkZjMtNGM0ZS05ZjQ0LTI1YzAwMzNlODhmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 6 persone) 46 5 1 5 14 Albert Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.604981064241 22.200848442328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!