LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amandia Gastehuis | LekkeSlaap
+12

Amandia Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 William Trollip Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ons is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet-TV, gratis WiFi, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ligte buffet-ontbyt word by die die prys ingesluit (groter ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste per persoon). Kombuisgeriewe is aangrensend aan die kamers. 'n Aparte lapa en braai area is naby geleë en gaste kan so ook die pragtige tuin geniet. Die buurt is stil en daar is veilige parkeerplek.

Die volgende plekke is naby aan ons geleë:
Preller Square Winkelsentrum, Ilange Landgoed (trou venue) en Emoya. Ons is ook so 8 minute se ry van die Universiteit, Loch Logan Waterfront, Mimosa Winkelsentrum, hospitaal en die sakekern af. Ons akkommodasie is geskik vir sakelui en konferensiegangers. Ons plek is ook ideaal vir families om te kom kuier.

Ons spesialiseer in korttermynverblyf maar ons het ook spesiale tariewe vir langer besprekings (meer as 7 dae).

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 104 resensies vir Amandia Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 21 William Trollip Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Amandia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 William Trollip Straat, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 104 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.08264 26.20201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!