Amani Milele (Everlasting Peace)
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Patrys-laan 3591, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Amani Milele (Everlasting Peace) is 'n lieflike huis in Marlothpark, Mpumalanga. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 8 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 op onderste verdieping is en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderarea het 2 enkelbeddens vir kinders.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.
Daar is 'n TV, WiFi, Netflix, lugversorging, plafonwaaiers, 'n swembad, braai-area en 'n boma.
Die huis is naby die Krokodilrivier en die geluid van leeus, hiënas, seekoeie en olifante, kan gehoor word.
Die huis het 'n batterystelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by Amani Milele (Everlasting Peace) sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Patrys-laan 3591, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Patrys-laan 3591, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom