Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi 2003

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amanzi 2003 is 'n lieflike woonstel wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Amanzimtoti bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke met 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek in die kelder is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en 'n kuier-area met 'n pooltafel in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Amanzi 2003 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Amanzi 2003
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Ligging

  • Kusweg 55, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amanzi 2003 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa80940af2fdb69e5ace1cde0f6a563aeff293fd332394bee1c0547e8755c23cc86cb15c25f9afbf4fd1747510b26e17566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 55 Beach Road Amanzimtoti 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0534437 30.8866867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem