Amanzi Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanzi Beach House is 'n lieflike selfsorg-seekanthuis. Dit is op 'n natuurlike eindelose strand geleë en bied asemrowende see-uitsigte.

Akkommodasie beskik oor 5 slaapkamers en daar is slaapplek vir 10 gaste. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede verdieping het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed en gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en gaste het toegang tot 'n TV met DStv en WiFi. Linne en handdoeke word voorsien en die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe openbare vakansiedae.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n plonspoel en parkeerplek vir 3 voertuie.

Aangesien die huis in Umzumbe, die beste bewaarde geheim van die suidkus is, is dit dié plek om te wees as jy 'n natuurliefhebber of avontuurlustige is, of sommer iemand is wat die daaglikse roetine wil ontvlug.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanzi Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false