Amanzimtoti Beach Rest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amanzimtoti Beach Rest Guest House is 'n luukse, moderne gastehuis, gerieflik geleë en slegs 200 m se stap vanaf Amanzimtoti-strand, in die prentjiemooie KwaZulu-Natal. Indien jy met vakansie is, kom geniet gerus ons gasvryheid in hierdie tropiese atmosfeer. Vir die sakepersoon het ons gekombineerd meer as 50 jaar se korporatiewe ondervinding om aan al jou vereistes te voldoen.

Ons is ook binne loopafstand vanaf alle besienswaardighede en dienste wat jy mag benodig. Ons spog met nege smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers, elk toegerus met DStv (Hotelpakket), lugversorging, kroegie, tee/koffieskinkbord, elektroniese kluis en WiFi-internet.

Sekuriteit is vir almal belangrik en jy kan ontspan met die wete dat CCTV-kameras die perseel en parkering 24 uur beveilig. Buitebraaigeriewe in die rustige tuin, met fonteine en watervalletjies lok menigte wilde voëls, skoenlappers, apies en meerkatte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amanzimtoti Beach Rest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false