Vrystaat Akkommodasie by Amara Tomana | LekkeSlaap
+22
+22

Amara Tomana

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vanderhovensrust Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Amara Tomana is 'n dubbelverdiepingkothuis met slaapplek vir 8 mense. Dit 150 km suid van Bloemfontein op die plaas Vanderhovenrust in Boesmanskop geleë. Dit is die ideale wegbreekplek buite die stad vir gesinne of groepe vriende. Daar is geen elektrisiteit op die plaas nie wat 'n ware vakansie-ervaring skep.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer is op die boonste verdieping met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping. Die leefarea is oopplan met 'n kombuis, eetkamertafel en 'n sitarea. Die kombuis het 'n gasstoof en -yskas en 'n paar ander toebehore. Daar is geen elektrisiteit by Amara Tomana nie, maar kerse en paraffienlampe word voorsien.

Die groot boma buite is gesellig vir braai of rustig sit en kuier om die vuur terwyl die melkweg se sterre bewonder. Aktiwiteite sluit voëlkyk, tarentaaljag en perdry in wat op versoek beskikbaar is.

Slaapplek

’n Bespreking by Amara Tomana sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Amara Tomana
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vanderhovensrust Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Amara Tomana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vanderhovensrust Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNDdmMWI1LTkzYzgtNDNhMi04Y2MyLTFhOWY1MTdlNTU0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 5 5 1 5 Vanderhovensrust Farm Zastron 9950 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -30.010801937469 27.204675078392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za