Amaris Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amaris Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Lichtenburg in Noordwes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie luuksheid en warm gasvryheid naby aan 'n hele rits doendinge.

Amaris Guesthouse word bied 7 slaapkamers wat gerieflik ingerig is. Die kamers beskik oor 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort of bad, 'n wasbak en 'n toilet of 'n buitestort bevat. Die wittebrood-suite beskik verder ook oor 'n Jacuzzi. Hierdie kamer bevat geriewe soos gratis WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Smullekker ontbyt kan bestel word en in die eetarea geniet word. Ander maaltye is ook op versoek beskikbaar. Amaris Guesthouse het ook 'n onthaalarea buite met lekker sitplek en 'n braaiplek vir gaste se gebruik. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie en binne 'n paar minute se ry sal gaste vele doendinge soos perdry, swem en ander geriewe aantref.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amaris Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 040 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]