LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amasun B&B | LekkeSlaap
+53

Amasun B&B

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Amasun B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig.

Amasun was netjies en skoon en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Eswe S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eswe S

Aangenaam.

Die feit dat jy voor die deur kan stilhou is n groot bonuspunt. Dit het gestort reën toe ons ingeboek het en steeds het ons nie papnat gereën nie! Die kamers is mooi en goed toegerus en die ontbyt heerlik, sal weer daar gaan bly as ons in George is! Dankie!

Amasun B&B's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete, Charlene.

Amasun B&B
Cathy N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, personeel baie gasvry.

Veilige oornag vir ons en ons voertuig gewees. Ontbyt was heerlik en gasvrou baie vriendelik gewees.

Hendrik V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Gasvry, rustig en heerlik!

Uitstekende waarde vir geld en baie aangename ervaring.

Rhona V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona V
Gesin met klein kinders

Hopelik is daar weer 'n opening vir die pad terug.

Rustig en stil.

Debbie H - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker

Vriendelike mense, warmhartige ontvangs. Kamers netjies en goed toegerus.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Standerstraat 34, Bergsig, George, 6539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2JiZTcwLWNhMGMtNDViMi04ZDlkLTQyZGVjNGQyMWE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 34 Stander Street Bergsig 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.956716375949 22.47661113739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!