Amatava Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amatava Lodge bied selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse lodge op 'n werkende teelplaas in die Strydpoort-berge in Limpopo, net 5 km buite Mokopane. Amatava is uniek geposisioneer met asemrowende uitsigte oor die Afrika-bosveld in 'n Malaria-vrye gebied.
Verblyf beskik oor selfsorgverblyf in 5 Chalets wat elk geskik is vir 4 gaste, en 'n Gesinchalet vir 6 gaste. Elke chalet het 'n en suite-badkamer, sitarea, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n kombuis met 'n yskas, stoof en 'n ketel.
Daar is 'n grasdak-kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n eetarea, 'n opelug-lapa met 'n eetarea, en 'n plonspoel. Gaste kan op die dek skemerkelkies geniet en die wild wat aan die voet van die berg kom water drink aanskou. Daar is njalas, swart-rooibokke, swartwitpense, kameelperde, wildebeeste, springbokke, bosbokke, buffels en meer as 300 voëlspesies.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Amatava Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 41 Amatava, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo