Amava Eclipse Ground-floor Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amava Eclipse Ground-floor Studio bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping van die veilige Eclipse-gebou in Groenpunt. Die woonstel is naby die V&A Waterfront, Kaapstad Stadion, Promenade, Groenpunt Park en die middestad. Die woonstel is die ideale basis vanwaar sakereisigers of vakansiegangers die area kan verken. Die woonstel is prakties, gemaklik en veilig.

Die ateljee-woonstel is op die grondverdieping en net 'n paar tree vanaf die gebou se gemeenskaplike swembad. Die ateljee het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die woonstel lei na stoep met buitemeubels.

Slaapplek

'n Bespreking by Amava Eclipse Ground-floor Studio sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amava Eclipse Ground-floor Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R955 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za