Amazian Mountain River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amazian Mountain River Lodge is 'n pragtige lodge in die Suidelike Drakensberge, 21,6 km vanaf Underberg met sy winkeltjies, restaurante en toere tot by die gewilde Sanipas. Die lodge is in privaatbesit met die Umzimkulurivier aan albei kante. Amazian Mountain River Lodge was voorheen 'n vervalle plaashuis met 'n grasdak en 'n ou kaasfabriek, maar het oor die jare gegroei tot wat dit vandag is.

Verblyf is beskikbaar in 7 en suite-kamers wat in 'n rustige tuin skuil. Elke kamer het 'n kluis vir waardevolle items, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens het donsduvets en -kussings. Die lodge bied geriewe, 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, 'n gimnasium en 'n swembad.

Die lodge spog met 'n gazebo wat oor die Umzimkulurivier uitkyk, asook 'n potjie-area met 'n uitsig. Aandete word bedien met 'n versameling Suid-Afrikaanse kelderwyne. Die omliggende area bied verskeie natuurreservate en staproetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amazian Mountain River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false