Amazibu 504

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amazibu 504 is in 'n veiligheidskompleks in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie wat veral bekend is sy 'n subtropiese klimaat en lang goue strande. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal-sandbank langs die kus besoek.

Dié drieslaapkamer-eenheid is op die vyfde verdieping, het slaapplek vir 7 gaste en bied asemrowende uitsigte oor die strand en oseaan. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv (familiepakket), 'n vrystaande ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel, en lei na 'n seefront-balkon.

Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand deur 'n toegangsbeheerde hek en parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n wasgoeddraad is ook beskikbaar. Die woonstelblok word via 'n afstandbeheerde hek bereik.

Slaapplek

'n Bespreking by Amazibu 504 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Slaapsaalbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amazibu 504 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false