Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Grace B&B

Selfsorg
Whale Kamer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oulike familie eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer beskik oor 2 enkelbeddens vir 2 kinders of vriende. Albei kamers het 'n en-suite badkamer. Handdoeke en linne word voorsien. Albei kamers het 'n privaat ingang. Die kamers word verbind deur 'n sitkamer/kombuis met 'n yskas, mikrogolf, induksiestofie, broodrooster en ketel, asook die nodige breekware. Die sitkamer het ’n TV met DStv asook toegang tot WiFi. Die eenheid lei na 'n privaat patio met see uitsig en braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar in 'n motorhuis aangrensend tot die kamer. Daar is 'n kluis in die kamer, asook 'n brandblusser.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit. Linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Kamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ruim en gerieflik ingerig. Daar is ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Die kamer het ’n oopplan en suite-badkamer met ’n ruim stort. Die toilet is privaat. Die kamer het ’n gerieflike sitarea met 'n uitsig oor die tuin en 'n gedeeltelike see-uitsig. Die privaat uitgang lei na die tuin en die stoep op die boontste verdieping. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskas in die kamer, sowel as 'n ingeboude kas. Die kamer het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die motorhuis is aangrensend tot die kamer. Daar is 'n toesluitkluis. Gedurende die walvisseisoen kan die Noordkapperwalvisse vanaf die stoep gesien word waar hulle naby die rotsagtige kuslyn van Walkerbaai lê.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt ingesluit. Linne en handdoeke word voorsien. Komplimentêre koffie, tee en beskuit.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat.
Stilte ná 22:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 80, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjA2ODg0LWFmNTctNGYwOS1iODE4LTMyODM0M2Y2Zjc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 80 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.553314 19.368454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem