Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazonke

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Amazonke is 'n selfsorgwoonstel vir 12 gaste in Marlothpark.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die ander 3 slaapkamers en badkamer is op die grondverdieping. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, die tweede het 'n enkelbed en 'n dubbelbed en dié 2 kamers deel 'n badkamer. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 kotte beskikbaar en gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word. Daar is 'n skottelgoedwasser. Die huis het nie 'n TV nie.

Daar is braaigeriewe in die boma, 'n gasbraai op die dek en 'n plonspoel. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste wat Marlothpark besoek staan 'n kans om verskeie vrylopende wild te sien. Gaste kan ook voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp het 'n waterpark, putt-puttbaan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Amazonke sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Amazonke
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Amazonke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 4391, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ecc48fad2912632d109b23e2a28fe22f5206f535e93ac602b490909007c91d901e5ab3ed6e24b13fcf358bfeaff06d6c9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 4391 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35547 31.80945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem