Ambassador Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë.

Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien. Daar is ander geriewe soos 'n trou- en funksie-venue, 'n swembad, grasdaklapa met 'n koidam en 'n privaat kroeg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ambassador Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 030 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false