Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Bed and Breakfast

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Amber Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maria Sophia S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Sophia S

Ons het heerlik gebly!

Eienaars was super vriendelik en hulpvaardig. Ons het te alle tye veilig gevoel. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Gesin met tieners

Oornag stop.

Ons is vriendelike ontvang deur die eienaars. Het twee kamers gehad, alles was baie skoon en netjies. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons het egter net oornag, maar sal maklik langer kon bly. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G
Besigheidsreis

An excellent B&B. Highly recommended!

This facility comes highly recommended! The owner is very friendly and accommodating. The environment is safe and clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Pragtige plek, netjies, skoon en veilig. Eienaars gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Ons verblyf was heerlik en sal ons beslis weer teruggaan. Haroulda baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very pleasant, place is very neat.

Accommodation is modern, neat and very secure. Hostess also very friendly and warm, makes you feel welcome as you arrive. Will stay there again when in East London.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was baie aangenaam, die plek is baie netjies.

Verblyf is modern, netjies en baie veilig. Die gasvrou is baie vriendelik en warm so sy maak jou sommer met aankoms welkom voel. Ons sal weer hier bly as ons Oos-Londen toe kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much, Christiaan. I am happy you enjoyed your stay with us. You are always welcome.
Regards,
Haroula

Amber Bed and Breakfast
John V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met vriende

Sal vir seker weer daar bly.

Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Die area is baie veilig en mooi en ek sal vir seker weer daar bly. Enigste verbetering wat ek sal voorstel is om "Air conditioners" in te sit. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Hierdie is van die beste wat ons nog ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Amber Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.
Regards,
Haroula

Amber Bed and Breakfast
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 7, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51003cda05a78c007a1968e38f236fc827b23fc0ce1618efdfba934b3404b92266331d7cdde12242e1e2ea5fb1dec2e5a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 7 Chestnut Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980392749969 27.934038906746