Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ambercrest B&B

  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-straat 50, Scotthburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ambercrest B&B is ideaal geleë in Scotthburgh. Hierdie klassieke huis in Scottburgh is uniek ingerig en bied gerieflike verblyf met 'n huislike atmosfeer, persoonlike aandag aan detail en outydse gasvryheid.

Die ou hoofhuis is met 'n mengsel van antieke en moderne meubels opgeknap en versier, en beskik oor 5 gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Drie van die kamers het en suite-badkamers, en die ander 2 kamers het toegang tot 'n badkamer aan die oorkant van die gang. Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en 'n houtdek wat oor die see uitkyk.

Die ontbyt sluit ontbytgraan, vars vrugte, jogurt en warm ontbyte, soos omelette en bobotie in.

Daar is genoeg parkeerplek agter outomatiese hekke.

Die tuin spog met eksotiese en inheemse en endemiese plante wat baie voëls lok. Vriendelike cockerspaniëls, katte, voëls en visse woon ook op die perseel.

Scottburgh is bekend vir sy pragtige strand en 'n rits verskillende restaurante. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit Aliwal Shoal, die wêreldbekende duikplek, Crocworld en TC Robertson's Reserve in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Ambercrest B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 10

Ligging

  • Galway-straat 50, Scotthburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ambercrest B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-straat 50, Scotthburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNzdjODA4LTUyMzktNDk3Zi05NTRiLTMyNGU3OTljNDdjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 50 Galway Street Scotthburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.289012336187 30.751340165676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem